Halfway Rest
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coetzeestraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Halway Rest is in Middelburg in die Oos Kaap geleë en is die ideale oornagplek vir gaste op die N9- en N10-roete.
Halfway Rest bied 4 afsonderlike oopplan-eenhede met slaapplek vir 12 gaste in totaal.
Halfway Rest 1 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eetarea toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien. Die kamer het ook 'n TV met DStv en gratis WiFi. Daar is lugverkoeling in die eenheid, asook 'n vrystaande verwarmer, 'n waaier en elektriese komberse op beddens.
Halfway Rest 2 het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Die badkamer is en suite en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eetarea toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien. Die kamer het ook 'n TV met DStv en gratis WiFi. Daar is lugverkoeling in die eenheid, asook 'n vrystaande verwarmer, 'n waaier en elektriese komberse op beddens.
Halfway Rest 3 is ons kleinste eenheid en het twee enkel beddens. Die badkamer is en suite en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, 2 plaat stoof, yskas, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien. Die kamer het ook 'n TV met DStv en gratis WiFi. Daar is lugverkoeling in die eenheid, asook 'n vrystaande verwarmer, 'n waaier en elektriese komberse op beddens.
Halfway Rest 4 het 'n dubbelbed in die eenheid. Die badkamer is en suite en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien. Die kamer het ook 'n TV met DStv en gratis WiFi. Daar is lugverkoeling in die eenheid, asook 'n vrystaande verwarmer, 'n waaier en elektriese komberse op beddens.
Braaigeriewe, 'n bomakuierplek en onderdakparkeerplek, is langs die eenhede beskikbaar.
Parkering in erf is veilig en daar is genoeg spasie vir 'n woonwa sowel as waentjie.
Halfway Rest is stapafstand vanaf drie gewilde restaurante in die dorp, 'n lekker stappie ná 'n lang dag op die pad.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Coetzeestraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Halfway Rest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Middelburg Karoo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coetzeestraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom