Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halfway Rest

Halfway Rest 2
Vanaf
Vanaf R840
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Halfway Rest 2 is 'n klein oopplan-eenheid met twee enkelbeddens met slaapplek vir 2 gaste. Die badkamer is en suite en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, elektriese ketel, yskas, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word met aankoms voorsien. Die kamer het ook 'n TV met DStv en gratis WiFi. Daar is 'n losstaande waaier in die kamer, asook elektriese komberse op beddens. Verder is daar ook lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Moet asb. nie op die beddens of die kampbeddens spring nie.
Slegs die elektriese komberse mag tydens kragonderbrekings gebruik word.
Besoekers word nie toegelaat tensy dit met die bestuur gereël word nie.
Neem asb. ander gaste in ag.
Daar is lêers wat die reëls bevat in elke eenheid beskikbaar.

Die kragopwekker word tydens kragonderbrekings aangesit; in die somer vanaf 19:00 tot 22:00 en in die winter vanaf 18:00 tot 22:00.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Halfway Rest 4
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
Beskrywing

Halfway Rest 4 is 'n gemaklike eenheid met 'n dubbel-bed geskik vir twee persone. Die badkamer is en suite en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, ketel, mikrogolfoond, yskas, braaipan, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eetarea toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien met aankoms.. Die kamer het ook 'n TV met DStv en gratis WiFi. Let asb. daarop dat die eenheid deur 4 maklike trappe bereikbaar is. Daar is 'n losstaande waaier in die kamer, asook elektriese komberse op die beddens. Verder is daar ook lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Moet asb. nie op die beddens of die kampbeddens spring nie.
Slegs die elektriese komberse mag tydens kragonderbrekings gebruik word.
Besoekers word nie toegelaat tensy dit met die bestuur gereël word nie.
Neem asb. ander gaste in ag.
Daar is lêers wat die reëls bevat in elke eenheid beskikbaar.

Die kragopwekker word tydens kragonderbrekings aangesit; in die somer vanaf 19:00 tot 22:00 en in die winter vanaf 18:00 tot 22:00.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Halfway Rest 1
Vanaf
Vanaf R1 015
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Halfway Rest 1 het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer is en suite en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eetarea toegerus. Gasbottel en ketel vir wanneer kragonderbreking. Koffie, tee, suiker en melk word met aankoms voorsien. Die kamer het ook 'n TV met DStv en gratis WiFi. Verder is daar ook lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Moet asb. nie op die beddens of die kampbeddens spring nie.
Slegs die elektriese komberse mag tydens kragonderbrekings gebruik word.
Besoekers word nie toegelaat tensy dit met die bestuur gereël word nie.
Neem asb. ander gaste in ag.
Daar is lêers wat die reëls bevat in elke eenheid beskikbaar.

Die kragopwekker word tydens kragonderbrekings aangesit; in die somer vanaf 19:00 tot 22:00 en in die winter vanaf 18:00 tot 22:00.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Halfway Rest 3
Vanaf
Vanaf R1 015
per eenheid
Beskrywing

Halfway Rest 3 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het en suite, 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, gasbottel en ketel indien krag onderbreking. Yskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eetarea toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien met aankoms.Die kamer het ook TV met DStv en gratis WiFi. Daar is ook elektriese komberse en 'n waaier. Verder is daar ook lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Moet asb. nie op die beddens of die kampbeddens spring nie.
Slegs die elektriese komberse mag tydens kragonderbrekings gebruik word.
Besoekers word nie toegelaat tensy dit met die bestuur gereël word nie.
Neem asb. ander gaste in ag.
Daar is lêers wat die reëls bevat in elke eenheid beskikbaar.

Die kragopwekker word tydens kragonderbrekings aangesit; in die somer vanaf 19:00 tot 22:00 en in die winter vanaf 18:00 tot 22:00.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Coetzeestraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQEMgKwWV69Wk4MtddhGtQOZw0UgakAfp7QRCiQ7e0sSARi0URw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 2) 310 5 1 5 61 Coetzee Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -31.496374084124 25.002979008598
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem