Hallack Du Parc
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whitehead-laan, Hallack Du Parc 106, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R999 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hallack Du Parc bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle eenslaapkamer-vakansiewoonstel met 'n klein privaat tuin. Die woonstel is in die Hallack Du Parc-kompleks in Gqeberha (Port Elizabeth).
Die woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.
Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die oopplan-sitarea het 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kompleks is naby winkels en eetplekke in die area. Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe is net 4,6 km ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
2.9/5
Warren Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Whitehead-laan, Hallack Du Parc 106, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whitehead-laan, Hallack Du Parc 106, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap