Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haloda

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Haloda
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Liezl H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H

Heerlike huis in stil woonbuurt, maar baie goed geleë naby alles.

Ons het heerlik gebly. Die huis is baie goed toegerus en dit was baie veilig, veral met ons honde wat kon saamgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haloda se terugvoer

Baie dankie! Ons wil graag hê dat ons gaste hul verblyf geniet!

Haloda
Tania W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania W
Gesin met tieners

Heerlike familiekuier.

Ons hele gesin het die kuiertjie by Haloda so geniet. Dit het gevoel asof jy in jou huis leef, almal was baie tuis. Dit is 'n pragtige en rustige omgewing met vinnige toegang tot die wandelpad langs die see. Hier kan jy rustig tuis verkeer of dan nou afstap na die seefront met al die vermaak wat dit bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haloda se terugvoer

Baie dankie Tania, ons waardeer jou mooi boodskap.
Ons streef daarna om al ons gaste hul verblyf te laat geniet!
Groete,
Johlene

Haloda
Eureka Z - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eureka Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Baie mooi en gerieflike huis - braaikamer is die beste. Ons het met 'n German Shepherd gaan kuier. Kon nie beter vra nie - volledig omhein en voorste en agterste gedeelte kan geskei word. Groot pluspunt is dat dit stapafstand van die see is in 'n mooi woonbuurt. Gaan beslis weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald E
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, veilig en baie goed toegerus.

Sal beslis weer daar gaan bly en aanbeveel. 5 min stap van die see af, met 'n fantasiese braaikamer en kuierarea, en volledige kombuis. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
'dries V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
'dries V
Gesin met tieners

Stil area, naby strand, ruim.

Sjoe, net daai braaikamer alleen maak dit die moeite werd! Baie lekker gekuier. Daar is mooi na ons behoeftes gekyk. Goeie kontak voor en tydens die tyd gehad met eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë, loopafstand vanaf die see, en besighede. Lekker plekkie.

Baie lekker gebly en mense baie aangenaam. Enigste kommentaar is dat ons sou verkies om kantgordyne voor vensters te hê. Vreemde mense loop sommer oor die grasperk en kyk in die huis in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Haloda se terugvoer

Die eiendom is nou omhein, so die privaatheid is geen probleem tans nie. Dus veilig en goed geleë.

Haloda
Lezinda H - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezinda H
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik en ek sal dit met lof aanbeveel! Die mense en alles was net baie lekker!

Die mense wie se plek dit is, is baie aangename mense en hulle maak altyd seker of jy gelukkig is en of jy tevrede is! Ek sal weer gaan! Dis naby die strand - loop afstand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sam De Swart-straat 1, Bayview, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d6791639acfa4a88c955a024d09931f05f6a7f3943eb47b1a594138dc1ef1420625c2a09fe0ba57365cc0e900bf8e46e63d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 1 Sam De Swart Street Bayview 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.135896564297 22.111595353338