- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Pondrift Road, Evelyn Farm 159, 28 km from Musina, 0900, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Hambana Lifestyle Lodge is 28 km buite Musina en bied gerieflike verblyf in Afrika se wildernis. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek in die bosveld.
Hierdie lodge beskik oor 4 Lodge-kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Hierdie 4 kamers het lugversorging, is oopplan en het koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die beddens het muskietnette.
Die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars, wit linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n yskassie, gratis WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord in. Daar is 'n privaat stoep buite met sitplek en 'n uitsig oor die kremetartbome.
Gaste het toegang tot die hooflodge se geriewe en die lieflike restaurant op die perseel waar gaste ontbyt kan geniet. Daar is 'n boma waar gaste kan kuier. Die lodge spog met 'n gedeelde Jacuzzi en 'n tradisionele sauna in 'n Afrika-hut.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mesia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Pondrift Road, Evelyn Farm 159, 28 km from Musina, 0900, Limpopo
- Gaste dink Hambana Lifestyle Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Pondrift Road, Evelyn Farm 159, 28 km from Musina, 0900, Limpopo
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang