Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamelin Guest House

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Hamelin Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hendrik P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik P
Besigheidsreis

Goeie waarde en goeie diens!

Gasheer en vrou was baie hulpvaardig en het aan al my besigheidsversoeke voldoen, bv. 'n staanlamp, lessenaar, WiFi, 'n goeie bed en stort, lugreëling, 'n rookstoepie (ek rook nie), 'n relatief stil omgewing, hekke en 'n elektriese heining, parkering op die gras binne die sekuriteitsarea. Dit was naby aan my klient, 'n maklike roete. Ver genoeg van die industriële gebied af!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenard G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lenard G
Enkelreisiger

Baie goeie, opregte mense met uitstekende diens.

Baie vriendelike mense met uitstekende diens. Die kamers is lekker groot en die ontbyt is baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olympic-laan 16, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3ODEzZmNiLTM4NjItNDA5OS04NDJkLTVjNzZiNDA3OTkwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 16 Olympic Avenue Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.9173843 31.0041371