Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hammerstein Lodge

Lodge
Selfsorg-kamers
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 2 enkelbeddens, 'n rusbank vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het lugversorging en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Eetgerei en breekware kan op versoek gereël word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R2 320
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elkeen van die kamers het ook lugversorging, 'n kluis, lessenaar en 'n stoep met buitesitplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 140 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Af die C19, Sesriem, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda63164c022a4f991b7b6d83029f8e5c208e37d4dec5dfcd190412bcddf4f2b8c11a1a672ff92df8bfbeccfa7bea04bfc3c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense Off the C19 Sesriem 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.873306 16.178435
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem