Hananja Lodge and Restaurant

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hananja Lodge and Restaurant is gerieflik geleë langs die R355-Kleinseepad, ongeveer 6 km vanaf Springbok in die Namakwaland-area in die Noord-Kaap. Dit is die ideale plek om te bly tydens die jaarlikse Namakwalandse blomseisoen met verskeie pragtige landskappe in die omgewing.

Verblyf word gebied in 7 veilige, privaat dubbelkamers en 1 kamer met 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n eie ingang, 'n en suite-stort en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan maaltye in die restaurant op die perseel geniet en piekniekmandjies kan gereël word. Braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.

NB. Daar is geen selfsorg-eenhede nie, slegs buitebraaigeriewe en 'n eetkamer. Hananja Lodge bedien ook plaaslike, tradisionele, gekookte maaltye op versoek voor 12:00.

Daar is gratis WiFi.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hananja Lodge And Restaurant gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false