LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hannic's Retreat | LekkeSlaap
+11

Hannic's Retreat

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 82 resensies vir Hannic's Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Frances N - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances N
Saam met vriende

Baie lekker en het heerlik gekuier.

Sal beslis die plek aanbeveel was baie lekker. Die eienaar was baie behulpsaam en het regtig moeite gedoen. Net die alarm wat nie gewerk het met die knoppie nie as ons knoppie gedruk het was dit panic en die security het uit gekom, hulle sal dit net moet reg maak vir toekoms as mens regtig probleem het.

John M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Gesin met klein kinders

Pragtige huis met 'n asemrowende uitsig! Sal definitief weer Hannic's Retreat gebruik.

Uitstekende verblyf. Goeie waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful house with a stunning view! Will definitely use Hannic's Retreat again.

Great accommodation. Great value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elizabeth B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B
Gesin met tieners

Netjiese, pragtige akkommodasie, met al die ektras maak dit baie spesiaal.

Dit het ons verwagting by verre oortref. Puik akkommodasie.

Hettie P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie P
Saam met vriende

Goed versorg en keurig.

Baie skoon en gerieflik, sal vir seker teruggaan. Van die beste in Clarens. Alles wat nodig is, word voorsien. Sal vir seker dit aanbeveel.

Fred H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H
Saam met vriende

Wonderlike naweek gehad. Jammer kon nie langer gebly het nie.

Daar is alles wat jy nodig het in die huis om daar te bly. Van die vloerverhitting tot gaskaggel en lekker braai op die stoep. Verhitting in die badkamers en waaiers vir die somerdae. Het dit baie geniet om daar te bly. Wil net tot jul aandag bring dat die handvatsel van die toilet in die hoofslaapkamer soms nie heeltemal terug beweeg nie.

Mulde V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mulde V
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, ten volle toegerus.

Ons het baie lekker gebly en veral die skottelgoedwasser waardeer!

Mahumeng M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahumeng M
Gesin met klein kinders

Perfect cosy, clean family home.

Beautiful, clean has everything one requires for self-catering. Breathtaking view of the mountains. We loved it and enjoyed our stay. We'll definitely be back.

Bernadine V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine V
Saam met vriende

Hemel op aarde.

Dit is een van die beste plekke wat ek in my lewe al gebly het. Daar is alles wat jy aan kan dink om nodig te hê, tot 'n skottelgoedwasser en 'n Nespresso-masjien! Dis skoon, netjies en was soos om by my eie huis te bly. Dewald het vir ons 'n persoonlike verwelkomingsbrief gelos met 'n bottel JC le Roux oor dit ons verjaardag was toe ons opgedaag het. Ek sal nooit weer op 'n ander plek bly as ek Clarens toe gaan nie en sal dit vir enigiemand aanbeveel! Dankie vir 'n vreeslike naweek!

Adrian F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian F
Saam met vriende

Definitely the best self-catering accommodation we've ever stayed at!

The house had everything you could possibly need in a home away from home. Absolutely top-notch. From the underfloor heating, indoor gas fire, electric blankets, bathroom heaters, to the welcome glass of sherry and the fully equipped kitchen (including a dishwasher). The house sleeps 6 but there were more than 6 knives, forks, etc!!! It is within walking distance to the town center but is in a lovely peaceful area.

Riaan D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met vriende

Ons het baie lekker hier gekuier.

Die plek is stapafstand van middedorp en in 'n rustige omgewing.

Tessa S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik!

Ons het 'n fantastiese tyd gehad in Clarens. Grotendeels omdat ons in hierdie fantastiese huis kon bly. Hanic's Retreat het alles en die huis is baie gerieflik en stylvol ingerig. Daar het niks gekort nie en ons het veilig gevoel en met die koue saam was die huis lekker warm en gerieflik. Ons sal definitief weer hier gaan bly. Mooiste uitsig en naby genoeg om te stap!

Amy D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amy D
Gesin met klein kinders

Perfect for a group of people looking to relax, entertain and make memories.

We had such a great time in this home. Sunny brunches outside with a view of the mountains combined with cozy nights around the fireplace made for a perfect family getaway weekend. Wish we could stay longer.

Danie D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike puik, netjiese, volledige ingerigte huisie, wens ons kon langer kuier of sommer altyd daar bly.

Wat 'n goeie ingerigte huis, alles waaraan 'n mens kan dink is daar, kaggel, ondervloerse verhitting, elektriese komberse, skottelgoedwasser, saniteerders oral, warm water, heerlike stort en bad, badkkamers kan verhit. Dis absoluut 'n wonderlike rustige omgewing, ai, ek wens ek kon altyd daar bly, alles is so skoon en netjies. Baie baie dankie aan die eienaar en verhuringsagente.

Elizabeth N - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntende akkommodasie in 'n pragtige dorp!

Jy hoef nie verder te soek na beter akkommodasie nie. Die besprekingsproses en inboek verloop maklik en vlot. Die huis is silwerskoon en gerieflik, duursaam en stylvol ingerig. Die skottelgoedwasser is 'n bonus en daar is oorgenoeg eetgerei en breekware. Die verwarmers in die badkamers is 'n heerlike bederf. Kaggelkuiers in die gesellige sitkamer en stoepkuiers met die mooi uitsig van die berg verseker jou verder van 'n aangename verblyf.

Alida D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D
Gesin met tieners

Pragtige plekkie, baie goed en gesellig ingerig.

Hannic is 'n baie oulike plek. Sal beslis weer oorbly. 3 slaapkamers, baie mooi skoon plek, vars linne van gehalte, elektriese komberse, en vuurherd van gas. Pragtige tuin met die mooiste uitsig. Gerieflik naby restaurante. Kontaklose verblyf het goed gewerk.

Erika C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika C
Gesin met tieners

Fantastiese akkommodasie.

Daar kom niks te kort by Hannic's Retreat nie. Hoogs aan te beveel.

Riaan T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan T
Saam met vriende

Uitstekend!

Netjies en skoon.

Marion T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion T
Gesin met klein kinders

Pragtige huis.

Ons het het Hannic's retreat verskriklik geniet. Ons wens ons kon nog 'n nag slaap. Pragtige huis in 'n pragtige dorpie.

Philip N - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip N
Gesin met tieners

Lovely location.

Wife wanted to buy the cottage!

Emma H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma H
Gesin met tieners

Salige verblyf tussen die berge.

Hannic is 'n pragtige huisie in Clarens. Perfek geleë en het alles en meer wat 'n mens nodig het. Die uitsig op die berge is wonderlik en perfek om te ontspan. Ek sal Hannic vir seker aanbeveel en weer daar tuis gaan.

Elsabe L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe L
Gesin met tieners

Baie pragtige verblyf!

Dis jammer ons het net een aand oorgeslaap, want hier kan jy tuis raak! Baie skoon en netjies, asook waarde vir geld. Volgende keer kom ons vir 'n hele naweek!

Alma-karen D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma-karen D
Gesin met tieners

Heerlik gebly!

Superskoon en netjies en uitstekend ingerig. Eienaar het uit sy pad gegaan om enige vrae te beantwoord. Was 'n salige 3 dae. Hoop ons kan dit gou weer doen!

Jannie L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie L
Gesin met tieners

Heerlik en rustig.

Die huis is goed toegerus met alles wat mens mag nodig kry. Ons het regtig lekker gebly en sal vir seker weer daar tuisgaan as die geleentheid hom voordoen. Die toesluitmotorhuis is vir Gautengers 'n bonus!

Karen B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier, alles was skoon en netjies.

Ek kan Hannic's Retreat aanbeveel. Hulle het selfs 'n bottel sjampanje vir my 50ste verjaarsdag in die yskas gelos.

Annalien V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien V
Saam met vriende

Wonderlike Vrystaat-gasvryheid.

Ons het die naweek vreeslik baie geniet en die huis met sy heerlike stoep en braai area het beslis daartoe bygedra. Julle sal ons weer sien.

Cornell D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell D
Saam met vriende

Heerlike, gerieflike verblyf.

Super netjiese wegbreekhuis. Daar is ongelooflike aandag aan detail gegee om gaste welkom te laat voel. Ons sal vir seker weer besoek en definitief aanbeveel.

Danelle C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle C

Home away from home.

Was ongelooflik lekker. Plek is so mooi en het regtig alles wat mens kort en meer. Sal definitief weer gaan!

Deon B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met vriende

In alle opsigte puik verblyf.

Baie netjies, kwaliteit linne, beddens, handdoeke, ens. Huis is pragtig geleë en baie goed toegerus. Kan Hannic’s Retreat enige dag aanbeveel.

Lynn M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannende naweek in die berge.

Hannic's Retreat is 'n luukse verrassing en waarde vir geld. Ons gesin het 'n gerieflike tyd in die selfsorghuis geniet en het die privaatheid in die hartjie van Clarens waardeer. Ons hoop om gou weer te kom kuier.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing weekend break in the mountains.

Hannic's Retreat proved to be a luxurious surprise and value for money. Our family spent a relaxing and very comfortable stay in this self-standing house enjoying our privacy, whilst in the heart of Clarens. We hope to visit again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dave B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave B
Saam met vriende

Very nice.

Nice comfortable spacious, convenient location. Electric gate alarm, felt safe. All the amenities you require.

Henry B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B
Saam met vriende

Uitstekend.

Pragtig, ruim vertrekke skoon en netjies.

Lisa P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa P
Saam met vriende

Dit was fantasties. Hannic's Retreat het aan alles en meer gedink!

Hannic's is goed ingerig! Mens wil sommer vir weke bly! Selfs aan die kleinste detail is aandag gegee. Die stoep is lieflik en al het dit baie gereën kon ons steeds buite dit geniet.

Paul W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W
Saam met vriende

Baie lekker.

Netjiese plek. Ons het gerus!

Monique W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique W
Saam met vriende

Baie lekker met 'n rustige atmosfeer.

Die huisie is sentraal geleë, baie naby aan alles en baie mooi en skoon binne.

Annemarie B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B
Saam met vriende

Fantasties.

Baie mooi, gerieflike huis met alles wat jy nodig het. Die plek was skoon, die dekor is baie mooi. Die verwelkomingsjerrie was 'n bonus. Op die groot stoep het ons heerlik gekuier.

Chris G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G
Saam met vriende

Genotvolle naweek in voortreflike akkommodasie.

Hannic's Retreat word sterk aanbeveel.

Chris D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met vriende

Baie gerieflik en goed ingerig.

Aangenaam verras, baie gerieflik ingerig. Sal enige tyd weer daar bly. Baie dankie vir 'n baie netjiese huis.

Tienie P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent start to finish.

Brilliant! Will definitely visit again.

Caren B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren B

Uitstekend. Warm en cosy huisie vir die koue weer.

Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Vandat ek bespreek het tot nou het ek uitstekende diens van Dewald, die eienaar, ontvang. Dit wat jy op die foto's sien is dit wat jy kry.

Danie C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C

Baie gerieflike en mooi plek.

Hannic's Retreat is 'n baie gerieflike en mooi plek. Naby aan winkels en ook naby aan staproetes in die dorp. Kan beslis aanbeveel en sal self ook weer daar gaan bly. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Marilette B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilette B
Gesin met klein kinders

Netjiese, skoon verblyf.

Ons het Hannic's Retreat vreeslik geniet. In 'n koue prentjiemooi Clarens was die warm komberse en gaskaggel 'n groot bederf.

Elizea V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizea V
Gesin met tieners

Excellent value for money!

It was such a treat staying at Hannic's Retreat. It's clean, comfortable, cosy and absolute value for money. Thank you for the stay. We will be back.

Luke S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luke S
Saam met vriende

Home from home.

Beautiful, comfortable and spacious and all you need self catering loose standing house. About 1 km away from festive town on a gravel road. Mountain view from front large veranda. Gas fireplace, underfloor heating, heater in both bathrooms, electric blankets and lots of everything. Loved our weekend stay. Thank you.

Carol G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol G
Gesin met tieners

Goed toegerus en naby alles.

Definitief 'n plek om weer te besoek. Sal almal aanbeveel. Netjies en goed toegerus. Waarde vir geld.

Retief B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Retief B
Saam met vriende

Wonderlike wegbreek in ‘n pragtige huis.

Ons het wonderlike belewenis gehad en die huis het al ons verwagtinge oortref.

Freddie W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie W
Saam met vriende

Onbeskryflik lekker!

Ongelooflike, rustige, netjies plek, asemrowende uitsig op die berg.

Brenda O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda O
Saam met vriende

Rustig en luuks.

Ons het 'n heerlike verblyf gehad in 'n yskoue Clarens. Die elektriese komberse, verwarmer in die badkamer, en kwaliteit beddegoed het vir die koue vergoed. Ek sal Hannic's Retreat vir enigeen aanbeveel en hoewel ons net een aand oorgeslaap het, is dit gewis geskik vir 'n langer verblyf. Alles is netjies, van goeie gehalte en goed toegerus.

Ria L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria L

Dit was vir ons 'n wonderlike ondervinding om hier te kon bly.

Hannic's Retreat is ten volle toegerus om in elke behoefte te voorsien. Die plekkie is smaakvol gemeubileer, die beddens van hoë gehalte en ons het baie gemaklik gevoel en ons kuier in Clarens ten volle geniet.

Santie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf in Clarens.

Hannic's Retreat was netjies, goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ek kan dit beslis aanbeveel en sal weer daar bly as ons Clarens besoek.

Stephen S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S
Gesin met tieners

Absolutely fantastic!

What a divine little spot!

Adel T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel T
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Die huisie was baie netjies, modern en het als wat jy nodig het!

Genevie B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevie B
Saam met vriende

What a little gem!

An amazing little getaway, Hannic’s Retreat has everything you need for a home away from home!

Fiona S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona S
Gesin met tieners

Fantastic!

We really enjoyed our weekend at Hannic's Retreat. The house is very comfortable, well appointed, fresh, clean and with in walking distance to the towns shops and restaurants. We will definitely book Hannic's Retreat again when we return to Clarens and recommend it to family and friends as it is a wonderful place to stay in Clarens.

Nkosinathi M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkosinathi M
Saam met vriende

Great place to stay, peace of mind.

We had a wonderful week in Hanicks Retreat. A home away from home. It is very secure and peaceful. The place is comfortable and clean.

Sonja S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met vriende

Great accommodation! Perfectly equipped. Neat as a pin. Great location! I will be back again and again.

This house is better equipped with quality furniture, kitchen utensils and vanity items than any similar accommodation I ever had in South Africa. It was a pleasure to stay in this great accommodation. Imagine, a Premium DStv package, with perfect reception on all channels. Very good value for money. Walking distance to the town square. Excellent housekeeping! Thank you.

Margaret S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret S
Saam met vriende

Baie gerieflik geleë, en huis self is ten volle toegerus met intiem en ontspanne atmosfeer.

Dit sal my eerste keuse wees as ek weer Clarence besoek.

Andre J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Saam met vriende

Skoon en netjies. Alles werk.

Beveel aan! Sal enige tyd aanbeveel!

Lisa W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons was daar op ons wittebrood en die plek was baie mooi.

Amanda V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met vriende

Baie goed ingerig.

Baie lekker. Sal aanbeveel. Sien uit om binnekort weer te gaan.

Leone W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone W
Saam met vriende

Skoon en goed toegerus.

Heerlike skoon huisie met 'n gaskaggel in die sitkamer, ondervloerse verhitting in die kamers en verwarmers in die badkamer.

Kobus G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G
Saam met vriende

Baie geniet.

Alles was skoon en netjies.

Marietjie V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met vriende

Aangename verblyf.

Aangename verblyf, skoon en netjies, gerieflik geleë.

Daniël M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël M
Gesin met tieners

Aangenaam verras met alles!

Nie veel meer te noem nie. Ons was regtig beïndruk, en as ek weer Clarens besoek sal ek beslis by Hannic's bly.

Hettie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie V
Saam met vriende

Hannic's Retreat is vir seker die beste gastehuis in Clarensl.

Ons het baie bederf gevoel om in so 'n pragtige plek te kon kuier, met alles wat nodig is om dit 'n aangename verblyf te maak: Netheid, veiligheid, rustige omgewing, waarde vir geld en ligging na aan die middedorp binne loopafstand.

Cindy H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld.

Die huis is lekker naby geleë aan restaurante en winkels. Die plek is baie goed toegerus en regtig waarde vir geld. Ons sal beslis weer gebruik maak van Hannic's Retreat.

Chantel D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D
Gesin met klein kinders

The place to stay in Clarens!

There are no words to explain how great Hannics Retreat is. It's the perfect home away from home where the parents can relax while the children enjoy themselves running around outside on the beautiful green lawns. Thank you, we will surely be back.

Amelia V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V
Saam met vriende

Baie gesellige plekkie wat baie netjies was!

Ons het die naweek baie geniet. Hannic’s Retreat het alles gehad wat ons nodig gehad het, was baie netjies en die diens was fantasties! Sal enige tyd terug gaan soontoe.

Maritza U - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza U
Gesin met tieners

Idillies!

Perfekte selfsorg-verblyf met perfekte ligging. Pynlik netjies en skoon, alles werk, goed toegerus, en alte fraai. Julle sien ons weer.

Louise K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Daar is nie net een woord om saam te vat hoe lekker dit was by Hannic’s Retreat nie. Die foto’s op Google is wel getrou, maar kan nie die rustige atmosfeer saamvat nie. Dit was ‘n stukkie hemel! En komende van die Vaal Driehoek wat maar plat is, was dit so mooi om die berg te sien vanaf die stoep. Die Retreat is ook baie goed versorg en ek dog dis redelik nuut tot ek die gasteboek bekyk het. En ja, dis jammer dat mense nie hulle kinders beheer nie! Die huis is baie goed ingerig! En met styl! Ons het per ongeluk Hannic’s Retreat gekies. Maar ek dink wat ligging aanbetref, is dit baie goed geleë. Ons sal beslis weer daar bespreek wanneer ons Clarens toe gaan.

Marisa A - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa A
Gesin met klein kinders

Wonderlike en netjiese huis met baie ruimte!

Lekker groot grasperk vir die kinders om op te speel. Ideaal vir 'n lekker naweek weg.

Jooste W - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jooste W

Ons het baie lekker gekuier.

Alles perfek behalwe dat daar geen skerp messe is nie - net 1 broodmes. 8 braaitange, maar geen messe!

Louis M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis M
Gesin met tieners

Fantastiese plek.

Ek kan Hannic's Retreat aan enigiemand aanbeveel. Ons sal definitief weer kom!

Natasja A - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja A
Saam met vriende

'n Juweel reg in Clarens.

Ongelooflik ruim, skoon, mooi in stand gehou en toegerus, sentraal geleë ... en ... en ... en! Sal definitief weer hier bly en aanbeveel vir ander, absoluut waarde vir geld!

Pieter K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en heerlik.

Hierdie plek het my voete onder my uitgeslaan. Dis die mees netjiese en volledig uitgeruste plek waar ek nog gebly het. Ek en my familie is baie beïndruk! Ek beveel dit met oop gemoed vir enige iemand aan!

Janel J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janel J
Gesin met tieners

Baie gerieflik, skoon, pragtige omgewing, mooi berg-uitsig en naby middedorp.

Ons het heerlik gebly. Huis is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Pragtige berguitsig vanaf die heerlike stoep. Ons het ons motor parkeer en oral gestap of fietsgery waar ons wou gaan. Baie sentraal.

Riki C - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riki C
Saam met vriende

Dis 'n tuiste, nie net bloot 'n huis nie.

Hierdie plekkie is definitief 'n tuiste weg van die huis af. Daar is alles wat jy mag nodig het vir 'n lekker kuier. Genoeg van alles om nie die heeltyd te hoef skottelgoed te was nie (ek het 'n broertjie dood aan plekke wat presies ses van alles het en niks ekstra nie). Dit was koud buite, maar heerlik snoesig binne met ondervloerse verhitting en elektriese komberse op al die beddens, asook kombersies in die sitkamer by die kaggel. Die huis is baie goed geleë, en het 'n pragtige uitsig op die berg van die stoep af. Daar is regtig alles wat 'n mens nodig het vir 'n gerieflike verblyf vir 6 mense.

Lilian B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian B
Gesin met tieners

Heerlik, verblyf was bo verwagting!

Die ondervloerse verhitting, kaggel en elektriese komberse was 'n heerlike bederf op 'n koue aand. Die spasie is voldoende vir 'n gesin met tienerseuns. Alles wat ons kon nodig hê was daar. Sal beslis weer by Hannic's Retreat gaan oorslaap. Dankie.

Hugo V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek om Clarens te leer ken.

'n Fantastiese plek om Clarens te leer ken. Naby alles maar ver genoeg van alles af om die rustige Clarens-atmosfeer te waardeer.

Hanti D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanti D

Ongelooflik lekker, rustig en spesiaal.

Ons het absoluut geen probleme gehad van bespreking tot en met die in- en uitboek. Naby alles en die Saterdagmiddag by Golden Gate die sonsondergang gaan geniet. Alles in die gastehuis was netjies, perfek en silwerskoon. Dit was 'n naweek wegbreek wat soos 'n week gevoel het maar wat ek beslis volgende keer sal verleng met 'n paar dae. Baie dankie!!

Alda R - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alda R
Saam met vriende

Skoon!

Het gevoel soos 'n huis weg van die huis af! Netjies en skoon met alles wat jy nodig het!

Hilton S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hilton S

Will be back!

Good location, nice view, excellent facilities, beautifully decorated and very spacious.

Annemieke Hengeveld A - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemieke Hengeveld A
Gesin met tieners

Prima verblijf in een huis voor 6 personen.

Heerlijk huis compleet met eigen keuken en apparatuur en grote TV. 3 slaapkamers en 2 badkamers. Huis wordt dmv alarm beveiligd. Uitleg ontbreekt wel. Het bedrijf wat verhuurd geeft weinig service. Ze verwijzen je door naar de eigenaar die niet bereikbaar is. Garage ging niet open. Geen WiFi in hiis aanwezig. Leuk dorp op loop afstand waar je veilig in het donker heen kan. Lekker gegeten in Steakhouse op de Churchstreet (Met WiFi).

Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 104, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzOTI3OTg0LWI3NTQtNDE2Yi05NGU4LTFiNWUzYWRjYjBiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400  per nag (vir 6 persone) 82 5 1 5 104 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.518058 28.416011
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!