Douglas Akkommodasie by Hantria Lodge | LekkeSlaap
+37

Hantria Lodge

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R370, Clievden-plaas, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hantria Lodge is op 'n wildsplaas 19 km vanaf Douglas in die Noord-Kaap geleë. Hantria Lodge is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin.

Die lodge bestaan uit 3 hout-eenhede. Dié kamers het 'n dubbelbed en/of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gemeenskaplike area bestaan uit 'n oopplan-sitkamer en -kombuis wat toegang bied na 'n houtdek met 'n stoepstel.

Voor die kamers is daar 'n groot grasperk wat na die oewer van die Vaalrivier lei. Geriewe op die perseel sluit visvang, swem in die rivier, voëlkyk en voetslaan in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 16 resensies vir Hantria Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • R370, Clievden-plaas, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hantria Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Douglas Karoo Noord-Kaap
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R370, Clievden-plaas, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3MTVlODZhLTAwZmItNGY3Yy1iOTVhLTE2MjliNjRjN2M5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 R370 Farm Clievden 8730 Noord-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -28.97728 23.88102
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za