Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happi Nes

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fichatstraat 76, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Happi Nes is in George geleë. Dis naby winkelsentrums, George Lughawe en restaurante is binne loopafstand van die eenheid.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Veilige afdak-parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar en die eenheid het 'n privaat ingang.

Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Omsetter skakel die ongerief van beurtkrag uit.

Slaapplek

’n Bespreking by Happi Nes sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Happi Nes
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Fichatstraat 76, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happi Nes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fichatstraat 76, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c9c2fb822f419d6fa3305131f70099dafcec55581fb913def5302e899f01b87bed0266b005950ee1de7285291366856cccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 76 Fichat Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.967163493123 22.451726330094