Plettenbergbaai Akkommodasie by Happy Days | LekkeSlaap
+37

Happy Days

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Feb 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 22 , Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Happy Days is 'n instansie wat deur die eienaar bestuur word en naby die strand in Keurboomstrand geleë is. Dié instansie bied 2 selfsorg-eenhede wat ook saam bespreek kan word vir 7 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek uit die stad.

Verblyf word gebied in 2 Tuinwoonstelle, Stoepkamertjie en Happy Days-tuinwoonstel. Happy Days-tuinwoonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 aparte slaapkamer, sitkamer met TV en 'n oopplan-slaaparea. Die eenheid het 'n kombuis wat goed toegerus is, 'n badkamer en 'n privaat patio met braaigeriewe.

Die tweede eenheid, Stoepkamertjie, beskik oor 'n oopplan-leefarea, 'n en suite-stort en 'n kombuisie wat basies toegerus is. Parkeerplek is op die perseel en in die straat beskikbaar. Die eienaars woon op die perseel en is byderhand as gaste hulp benodig. OpenView-TV word voorsien en gaste kan gerus hulle eie dekodeerders saambring. Let asb. daarop dat Stoepkamertjie gerieflik is en alles het wat gaste sal nodig hê, maar dis klein en meer geskik vir korter verblyf.

Happy Days is net 'n minuut se stap van die strand af. Dit is ook 15 tot 20 minute se ry vanaf Monkeyland, Elephant Sanctuary, verskeie natuur- en wildreservate en Plettenbergbaai se middedorp.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Happy Days
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Strandstraat 22 , Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Days het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R500
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
was R500
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 22 , Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4MTRiNmNjLTYzOWQtNGVmOS04YTY0LWQ4M2JjYTJjZTRmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 22 Strand Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.002945952505 23.45743060112
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za