Happy Days
Opsomming van Resensie
Annari J - Des 2020
Gemiddeld
Fantastiese ligging en privaatheid.
Happy Days's terugvoer
Ons is hier vir julle wanneer julle weer wil kom, en dankie vir n pragtige rating !
Nico H - Des 2019
Gemiddeld
Eienaar was baie vriendelik, kamertjie was klein, maar dit was teen lae koste.
Happy Days's terugvoer
Baie dankie dat julle by Stoepkamertjie gebly het. Bespreek volgende keer Happy Days, dis baie groot en taamlik luuks. Maar kom asseblief weer.
Manda C - Okt 2019
Gemiddeld
Baie veilig en rustig.
Happy Days's terugvoer
Dit was so 'n voorreg om julle hier te kon huisves. Kom kuier asb. weer.
Rozanne S - Okt 2019
Gemiddeld
Ek en my ma was op pad Kaap toe en het twee aande hier oorgeslaan.
Happy Days's terugvoer
Goeie dag Rozanne,
Kom weer, dit was great om julle hier te hè...baie dankie
Christa B - Sep 2019
Gemiddeld
Uitstaande gasheer en ongelooflike waarde vir geld.
Happy Days's terugvoer
Danki vir die pragtige review...kanie wag om julle weer te sien nie.
Chandre S - Aug 2019
Gemiddeld
Dit was n oulike plekkie ons was baie gemaklik. Dankie Lee vir jou gasvryheid.
Happy Days's terugvoer
So bly julle het n lekker tyd gehad...kom gou gou weer!
Linda D - Mei 2019
Gemiddeld
Lekker naby die strand.
Happy Days's terugvoer
Ek is so bly julle het die tydjie by ons geniet. Kom gerus gou gou weer.
Groete,
Lee
Derek F - Apr 2019
Gemiddeld
At the right place at the right time.
Happy Days's terugvoer
Thank you so much guys, it was great having you.
Please tell your friends and do come again.
Regards, Lee.
Suzie K - Apr 2019
Gemiddeld
Baie dankie, ons het lekker gebly en dis lekker naby die strand - goeie gasheer!
Helgaard P - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam en rustig.
Happy Days's terugvoer
Ek hoop ek sien julle gou gou weer.
Mooi bly en baie dankie.
Ina T - Feb 2019
Gemiddeld
Was heerlik, veilig en stil, strand loopafstand.
Happy Days's terugvoer
Dankie vir die wonderlike resensie, Apie, dis wonderlik van jou. Hierdie plek is bedoel vir mense soos julle. Kom kuier gerus weer.
Riaan F - Nov 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Happy Days's terugvoer
Baie dankie julle, kom gerus weer.
Anri D - Nov 2018
Gemiddeld
Naby strand, ideaal vir ouers met kleuters 7+.
Happy Days's terugvoer
Dankie julle, kom gou-gou weer
Lynne T - Jun 2018
Gemiddeld
Lee is baie hulpvol en vriendelik.
Happy Days's terugvoer
Dankie Lynne, kom kuier gou weer.
Stoney S - Jun 2018
Gemiddeld
Koste-effektief.
Happy Days's terugvoer
Ons hoop om julle weer te sien.
John V - Apr 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly. Eienaars laat jou tuis voel.
Lees meerHappy Days's terugvoer
Ek hoop julle het 'n wonderlike tyd gehad.
John K - Apr 2018
Gemiddeld
Een van die bestes.
Happy Days's terugvoer
Julle was netso wonderlik. Strandstreet Cabin is niks sonder julle nie. Kom weer.
Lourens B - Feb 2018
Gemiddeld
Baie goed versorgde oornagverblyf.
Happy Days's terugvoer
Baie dankie vir doe mooi woorde. Hoop om julle weer te sien.
Marlies W - Sep 2017
Gemiddeld
Het aan alle verwagtings voldoen.
Happy Days's terugvoer
Dankie Marlies, kom kuier weer. Groete, Lee Mann.
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 22, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom