LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Happy Home Woodstock | LekkeSlaap
+29

Happy Home Woodstock

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 100 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Blou Kamer - Gemeenskaplike badkamer
Selfsorg.
Groen Kamer - Gemeenskaplike badkamer
Selfsorg.
Rooi Kamer
Selfsorg.
Grondvloerwoonstel
Selfsorg.
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Mei 2021 tot 31 Des 2021.

Huisreëls

'n Skoonmaakfooi van R100 word met aankoms vereis.’n Skoonmaakfooi van R200 word per woonstel gehef, afgesien van die hoeveelheid gaste.

- Gaste wat vroeër wil inklok moet dit met die bestuur reel en betaal 'n addisionele koste van R150. Dit sluit gaste wat in die sitkamer wag of bagasie aflaai uit.
- Enige gaste wat tussen 20:00 en 22:00 inklok moet 'n addisionele koste van R150 met aankoms betaal.
- Geen gaste mag ná 22:00 inklok nie, tensy dit vooraf met die bestuur gereël is en die addisionele R150 betaal word.
- Enige van hierdie fooie kan deur die bestuur kwytgeskeld word afhangend van meriete, verblyftydperk, internasionale gaste, bewys van vliegkaartjie of buskaartjie wat laat aankomstye wys.
- Geen gaste mag laat uitklok nie.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Let asb. op dat die uitstaande bedrag met kontant of kaart met aankoms betaal moet word.
- Kontak asb. die bestuurder 'n uur voor aankoms.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R372
R372 R298
per nag (plek vir 2)
Vanaf R372
R372 R298
per nag (plek vir 2)
Vanaf R372
R372 R298
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Roodebloemweg 6, Woodstock, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd9fd7dbc692a92e372fb42de98206133c2e9e7c34728de2905fa996540feaf529cf5a8984bb225c2bd7b53b9490f8f9cdbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R372, nou Vanaf R298  per nag(plek vir 2) 8 5 1 4 6 Roodebloem Road Woodstock 7925 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.931254383946 18.453214506968
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!