LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Happy House @ 16 | LekkeSlaap
+32

Happy House @ 16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 100, Manzini Chalets-kompleks, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Happy House @ 16 is 'n selfsorg-eenheid in die veilige Manzini Chalets-kompleks in St Lucia. Die eenheid is ideaal vir alle reisigers wat St. Lucia besoek. Dit bied 'n uitsig oor St Lucia se riviermonding en gaste kan al langs die oewer gaan stap, waar seekoeie en krokodille te sien is.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV, en die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus met alles wat gaste nodig het om 'n maaltyd voor te berei, insluitend 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoeltjies, en 'n sitarea met 'n rusbank. Die eenheid lei na 'n toegeboude stoep of 'n tweede slaapkamer met 'n stapelbed.

Buite is daar 'n oop stoep met 'n braaigeriewe, 'n bankie en 'n tafel. Die eenheid het veilige parkeerplek net 'n paar meter van die voordeur af.

Die Manzini Chalets-kompleks bied 'n groot gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkeerplek in die kompleks. Alle restaurante, winkels, wasserye en supermarkte is stapafstand van die kompleks af.

Kom geniet 'n wonderlike wegbreek en voel tuis in St Lucia se natuur.

Slaapplek

’n Bespreking by Happy House @ 16 sluit in:

Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • McKenzie-straat 100, Manzini Chalets-kompleks, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 100, Manzini Chalets-kompleks, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b52bd01a864a3b8740bfb989643c178a96f2ae34c5face02245c664d655ff32530b6e4c53e6bf6e51bf2153322cfbeaf2a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 100 McKenzie Street Manzini Chalets complex 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.37786805948 32.409864203041
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!