Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Tides

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R530 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 22 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste gebruik die perseel en alle toerusting op eie risiko en ek sal nie Etna's Southern Tip (Edms) Bpk of die huiseienaars vir enige verliese of skade tydens die verblyf verantwoordelik hou nie.
Indien die toegelate aantal huurders (kinders ingesluit) oorskry word of 'n steurnis deur partytjies veroorsaak word, sal daar van gaste verwag word om die eiendom onmiddellik te ontruim.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen 21ste partytjies of matriekpartytjies word toegelaat nie.
Slegs die toegelate aantal gaste (kinders ingesluit) word in die woonstel toegelaat.
Indien gaste hierdie getal oorskry, sal hulle gevra word om die woonstel onmiddellik te ontruim.
Reg van toegang word deur bestuur voorbehou.
Geen gaste onder 21 jaar word sonder behoorlike volwasse toesig toegelaat nie.
Gaste moet seker wees van hulle huiskeuse, want hulle kan nie met aankoms van huis verander nie.
Geen byle word vir die kap van hout toegelaat nie.
Geen meubels mag onder enige omstandighede rondgeskuif word nie.
Gebruik die woonstel se alarmstelsel soos in die boekie uiteengesit of deur die agent met aankoms verduidelik.
Indien die woonstel troeteldiervriendelik is, moenie dat troeteldiere op enige meubels toegelaat word nie.
Die volle betaling moet in Etna se bankrekening wys voordat die sleutels oorhandig kan word.
Geen terugbetaling sal vir verkorte verblyf gemaak word nie.
Inkloktyd is 14:00 en uitkloktyd is 10:00.
Beurtkrag: Bring lanterns en ligte saam.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 050
R1 050 R788
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R1 050 R788
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R1 050 R788
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal-straat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f828d7dc440915018770da55530644cd093b6d37ef9a3e4c0b123e2d0f281c0cb3dfa4ec777970894f5f526124ebd1fe67f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R788 per nag (plek vir 2) 19 De Waal Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.811575177354 20.048052714535
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem