Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Times Leisure Retreat

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Happy Times Leisure Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Carel V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Skoon netjiese plekkie, baie gasvry, sal definitief aanbeveel. Dankie vir die lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Baie vriendelik ontvang. Skoon, netjies en veilig. Woonstel met see-tema laat jou dadelik tuis voel.

Chad en Tanja baie goeie gasheer en gasvrou. Hulle probeer uit hul pad gaan om verblyf so gemaklik moontlik te maak. Ons het heerlik gebly. Pragtige see-uitsig vanaf die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Times Leisure Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review. Dit was net 'n plesier om julle to host.
Ons hoop om julle weer eendag te host.
Groete,
Tanya & Chad

Happy Times Leisure Retreat
Lindie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie V
Gesin met klein kinders

People very friendly. They really made us feel home. All they need is a swimming pool.

Chad and his wife are very friendly. They really made us feel at home. They assisted us with places to explore and all the places he recommended were 5-star places. We will go visit any time at Happy Times Leisure Retreat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Saam met vriende

Lekker gebly, met mooi uitsig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Was baie lekker en skoon en die eienaar is baie gasvry en guide jou na lekker plekke toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Gesin met tieners

Chad en sy vrou het ons baie vriendelik verwelkom en duidelik aangedui hoe die eenheid uitgelê is. Het verblyf baie geniet.

Die eenheid is baie netjies en skoon, baie moete is gedoen om dit so gerieflik te maak, alhoewel die eenheid se kombuis is ten volle toegerus met als wat mens nodig kan hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Gesin met klein kinders

Top klas verblyf! Baie vriendelik diens en mense.

Happy Times Leisure Retreat was ons beste vakansie-verblyf nog en gasvryheid was van topste gehalte. Baie dankie, Chad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was an amazing experience.

The whole experience was excellent and the owner chad and his spouse we friendly and accommodating to all our needs. Will recommend it to any one visiting Scottsburgh.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sylvia-weg 4, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARbuYbwSWNvzKNdUaVNhN9k4Df6uf6mIYsxobTUvEuYSNiKiDap?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 4 Sylvia Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -30.2715375 30.7564054
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem