Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour Cottages

Selfsorg
Harbour Bay Studio
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gerieflike ateljee-eenheid is ontwerp met die gaste se belange op die hart. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad,toilet en wasbak. Daar is ook 'n kombuis met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n wasmasjien. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n lieflike balkon met stoepmeubels waar gaste gan ontspan en die uitsig geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Tariewe is vir selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Harbour Lights
Vanaf
Vanaf R1 098
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is nuut oorgedoen met 'n moderne en ruim uitleg. Daar is 1 koninggrootte-bed, 'n dubbel-slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook 'n TV teen die muur. Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sit-area het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel wat gaste gedurende die kouer nagte kan geniet. Verder lei die eenheid na 'n stoep met stoepmeubels, braaigeriewe en 'n uitsig oor die hawe .

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Tariewe is vir selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Harbour Skies
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie beligte en gesellige eenheid het 'n dubbelbed, 'n gemaklike rusbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 2 gaste. Verder het die kamer 'n TV teen die muur en gratis WiFi en Netflix is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels en braaigeriewe wat gaste kan gebruik.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Tariewe is vir selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Harbour Breeze
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 'n bank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 2 waarby gaste hul ontbyt en ander maaltye kan geniet. Gratis WiFi en Netflix is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels, braigeriewe en uitsigte oor die baai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Tariewe is vir selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Harbour View
Vanaf
Vanaf R1 209
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 4 waarby gaste hul ontbyt en ander maaltye kan geniet. Die eenheid het ook 'n gemaklike sitkamerstel met 'n TV en lei uit na 'n lieflike stoep met braaigeriewe en 'n uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Tariewe is vir selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sayre-singel 3, Humewood, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bcc03256b6a0e255ecd5abe31ede634460680b383abca85f36466f9e7d01d88bede6e895cf51feef68eab108d9c93081845?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 3 Sayre Crescent Humewood 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9722754 25.6285387
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem