LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+51
Selfsorg in Humerail

Harbour Cottages



10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Sayre Crescent, Humewood, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Harbour Cottages bestaan uit 5 bekoorlike selfsorg-eenhede in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth). Geniet 'n oornag-ervaring of bly langer in luuksheid met alle geriewe op jou voorstoep.

Harbour Cottages bied die volgende verblyf, The villa, Harbour Bay Studio, Harbour Lights, Harbour View en Harbour Cottage. Elke eenheid het óf 'n koninggrootte-bed óf 'n dubbelbed, elk met sy eie en suite-badkamer en patio toegerus met braaigeriewe.

Toegang tot gratis WiFi word ook verskaf en elke eenheid is toegerus met 'n muurgemonteerde TV.

Gaste kan ook die tuingeriewe geniet of gaan uitstappie na die strand wat 1,63 km van die instansie af is. Die plaaslike area bied ook 'n verskeidenheid restaurante en winkels vir gaste om te verken en te geniet.

Veilige en gratis parkeerplek word ook voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swem
Engels

Kamers

Harbour Cottage
Vanaf R1 265
R1 265 R1 139
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie helder en knus luukse eenheid bestaan uit 'n dubbelbed en 'n gemaklike rusbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe met 'n oond en stoof. Daar is 'n ontbytarea met sitplek vir 2 mense.

Die kamer is toegerus met 'n muurgemonteerde TV en toegang tot gratis WiFi en Netflix word ook voorsien.

Die eenheid lei na 'n lieflike patio met buitemeubels en braaigeriewe wat gaste kan geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Tariewe is vir selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Harbour Bay Studio
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie gerieflike ateljee-eenheid is ontwerp met die gaste se belange op die hart. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad,toilet en wasbak.

Daar is ook 'n kombuis met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n wasmasjien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n lieflike balkon met stoepmeubels waar gaste gan ontspan en die uitsig geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Tariewe is vir selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Harbour View
Vanaf R1 423
R1 423 R1 281
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 4 waarby gaste hul ontbyt en ander maaltye kan geniet.

Die eenheid het ook 'n gemaklike sitkamerstel met 'n TV en lei uit na 'n lieflike stoep met braaigeriewe en 'n uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Tariewe is vir selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Harbour Lights
Vanaf R1 485
R1 485 R1 337
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is nuut oorgedoen met 'n moderne en ruim uitleg. Daar is 1 koninggrootte-bed, 'n dubbel-slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook 'n TV teen die muur.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die sit-area het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel wat gaste gedurende die kouer nagte kan geniet.

Verder lei die eenheid na 'n stoep met stoepmeubels, braaigeriewe en 'n uitsig oor die hawe .

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Tariewe is vir selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Harbour Breeze
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 'n bank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 2 waarby gaste hul ontbyt en ander maaltye kan geniet. Gratis WiFi en Netflix is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels, braigeriewe en uitsigte oor die baai.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Tariewe is vir selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.2

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Adele M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Goeie waarde vir geld. Baie ruim eenheid met 2 stoepe, tuintjie en binnebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
1.6
Jul 2026

Extremely disappointed. Not worth what we paid for it. The room was dirty, cupboards were broken, windows were dirty, the door to the balcony could not open, the shower head was blocked, the shower drain was blocked, and we had to ask for towels. The only positive is the view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Andre J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekend. Baie lekker en rustige oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrislynne D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

The stay was extremely amazing. The Cottage is beautiful and clean, and the welcome was warm. I would definitely recommend this place. I enjoyed every moment of this stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia L
1 nag
5.0
Jun 2022

Quiet, relaxing but super comfortable. Place was neat, very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sinria W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
2.8
Nov 2022

Swak. Absoluut geen ontvangs. Niemand antwoord telefoon of interkom. Toe die gasvrou per toeval uitkom om vullis weg te gooi was die ontvangs onvriendelik en onwelkom. Sy wou weet in watter eenheid ons bly. Toe ek antwoord dat ons nie weet nie, wou sy weet of ek dan nie 'n sms gekry het nie. Dit het nie juis gelyk of sy my glo toe ek sê nee nie. Nadat sy gekyk het is die sms na webtuiste se landlyn gestuur. Die tuinhulp is vriendeliker as die sogenaamde gasvrou. Hy was darem bereid om vir ons te wys waar ons eenheid is. Parkering is uiters swak. Jy parkeer agter 'n hek in 'n motorhuis. Die gasvrou trek haar motor dan paralel agter die voertuie in en los dit daar gedurende die dag. Dis 'n gesukkel om jou eie voertuig uitgetrek te kry. Uiters swak diens of liewers geen diens.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jasmaine Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Harbour Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Harbour Cottage
Selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.
Harbour Bay Studio
Selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.
Harbour View
Selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.
Harbour Lights
Selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.
Harbour Breeze
Selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Tariewe is vir selfsorg met die basiese verhit-en-eetgeriewe.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf R1 265
10 % AF
R1 265 R1 139
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 265
10 % AF
R1 265 R1 139
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 265
10 % AF
R1 265 R1 139
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Sayre Crescent, Humewood, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bcc03256b6a0e255ecd5abe31ede634460680b383abca85f36466f9e7d01d88bede6e895cf51feef68eab108d9c93081845?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 265 nouVanaf R1 139 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 3 Sayre Crescent Humewood 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9722754 25.6285387