Harbour Edge – Close to Waterfront
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R606.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Handhaaf te alle tye stilte. Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie. Rook, vape en die gebruik van dagga is streng verbode in alle areas, insluitend woonstelle en balkonne. Geen besoekers word toegelaat nie. Toegang is beperk tot geregistreerde inwoners. Parkeer slegs in aangewese parkeerplekke. Die droogmaak van wasgoed op balkonne word nie toegelaat nie. Maksimum besetting: 2 persone per slaapkamer. Boetes sal uitgereik word vir enige reëloortredings. Ernstige oortredings, insluitend rook binnenshuis of die veroorsaak van steurnisse, sal lei tot onmiddellike uitsetting sonder terugbetaling.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Hospital Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang