10 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1073 Harbour Town Estate, Vaal Marina, 1945, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Harbour Hideaway is op Harbour Town Estate, Vaal Marina en bied 'n rustige wegbreek met 'n uitsig oor die tuin en meer aan 10 gaste.
Hierdie huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, lugbraaier, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, lugversorging, sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n kaggel, meubels, braaigeriewe en 'n tuin. Gratis parkeerplek is op die perseel en in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar. Die huis het 'n alarmstelsel en is in 'n kompleks geleë wat 24 uur-sekuriteit het.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lischen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1073 Harbour Town Estate, Vaal Marina, 1945, Gauteng
- Gaste dink Harbour Hideaway het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1073 Harbour Town Estate, Vaal Marina, 1945, Gauteng
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang