LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harbour House Hotel | LekkeSlaap
+70

Harbour House Hotel

Harbour Square Classic
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Geriewe sluit koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie in. Gaste het toegang tot 'n gedeelde balkon met sitplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die tarief sluit R80 per volwassene en R50 per kind onder 14 jaar se ontbytkoepon in wat by die deli op die perseel gebruik kan word.

Belasting en Ekstras

'n Addisionele breekskadedeposito sal nie met aankoms betaalbaar wees nie. Enige breekskade wat gedurende die verblyftydperk plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is met aankoms betaalbaar. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie. Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis. Kinders van 4 tot 14 jaar betaal R350 op 'n dagbed per nag. Die tarief sluit R80 per volwassene en R50 per kind onder 14 jaar se ontbytkoepon in wat by die deli op die perseel gebruik kan word. Alle maaltye en drankies werk op 'n deli-konsep en gaste kan dus bestel en hulself bedien. Let asb. dat warm ontbytitems nie beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Harbour House Classic
Vanaf R1 400
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kamers is op die punt van die nuwe vleuel en het elk 'n kombuisie. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n balkon met stoele. Die kamers het elk ook 'n dagbed vir 1 kind tussen 3 en 14 jaar wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die tarief sluit R80 per volwassene en R50 per kind onder 14 jaar se ontbytkoepon in wat by die deli op die perseel gebruik kan word.

Belasting en Ekstras

'n Addisionele breekskadedeposito sal nie met aankoms betaalbaar wees nie. Enige breekskade wat gedurende die verblyftydperk plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is met aankoms betaalbaar. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie. Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis. Kinders van 4 tot 14 jaar betaal R350 op 'n dagbed per nag. Die tarief sluit R80 per volwassene en R50 per kind onder 14 jaar se ontbytkoepon in wat by die deli op die perseel gebruik kan word. Alle maaltye en drankies werk op 'n deli-konsep en gaste kan dus bestel en hulself bedien. Let asb. dat warm ontbytitems nie beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Harbour Square Luxury
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse en gerieflike kamers bied elk 'n gedeeltelike see- of markie-uitsig. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en skuifdeure sodat die vars seelug kan inkom.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die tarief sluit R80 per volwassene en R50 per kind onder 14 jaar se ontbytkoepon in wat by die deli op die perseel gebruik kan word.

Belasting en Ekstras

'n Addisionele breekskadedeposito sal nie met aankoms betaalbaar wees nie. Enige breekskade wat gedurende die verblyftydperk plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is met aankoms betaalbaar. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie. Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis. Kinders van 4 tot 14 jaar betaal R350 op 'n dagbed per nag. Die tarief sluit R80 per volwassene en R50 per kind onder 14 jaar se ontbytkoepon in wat by die deli op die perseel gebruik kan word. Alle maaltye en drankies werk op 'n deli-konsep en gaste kan dus bestel en hulself bedien. Let asb. dat warm ontbytitems nie beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Harbour House Premier
Vanaf R1 600
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 'n uitsig en beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n dagbed vir 'n kind teen ekstra koste, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit 'n kombuisie in en gaste het toegang tot 'n privaat balkon met stoele.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die tarief sluit R80 per volwassene en R50 per kind onder 14 jaar se ontbytkoepon in wat by die deli op die perseel gebruik kan word.

Belasting en Ekstras

'n Addisionele breekskadedeposito sal nie met aankoms betaalbaar wees nie. Enige breekskade wat gedurende die verblyftydperk plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is met aankoms betaalbaar. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie. Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis. Kinders van 4 tot 14 jaar betaal R350 op 'n dagbed per nag. Die tarief sluit R80 per volwassene en R50 per kind onder 14 jaar se ontbytkoepon in wat by die deli op die perseel gebruik kan word. Alle maaltye en drankies werk op 'n deli-konsep en gaste kan dus bestel en hulself bedien. Let asb. dat warm ontbytitems nie beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Harbour Square Classic Suite
Vanaf R1 600
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Geriewe sluit 'n kombuis, leefarea, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie in. 'n Dagbed vir 2 ekstra kinders tussen 3 en 14 jaar is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Manor House Kamers
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is in die opgeknapte hoofhuis en is oopplan met stylvolle dekor en gehalte-afwerkings. Die kamers spog met klipvloere, instapstorte en potjiesbaddens. Die kamers op die grondverdieping het glasdeure wat die uitsig van die randvloeiswembad en die tuin bevorder. Elkie kamer het 'n stoep met sitplek. Die kamers op die boonste verdieping bied elk 'n balkon met 'n uitsig oor die see waar gaste ook heerlik walvisse kan kyk. Die kamers het koninggrootte-beddens en sekere van die kamers het 'n dagbed vir 'n ekstra kind tussen 3 en 14 jaar teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die tarief sluit R80 per volwassene en R50 per kind onder 14 jaar se ontbytkoepon in wat by die deli op die perseel gebruik kan word.

Belasting en Ekstras

'n Addisionele breekskadedeposito sal nie met aankoms betaalbaar wees nie. Enige breekskade wat gedurende die verblyftydperk plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is met aankoms betaalbaar. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie. Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis. Kinders van 4 tot 14 jaar betaal R350 op 'n dagbed per nag. Die tarief sluit R80 per volwassene en R50 per kind onder 14 jaar se ontbytkoepon in wat by die deli op die perseel gebruik kan word. Alle maaltye en drankies werk op 'n deli-konsep en gaste kan dus bestel en hulself bedien. Let asb. dat warm ontbytitems nie beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Harbour House Luxury
Vanaf R1 800
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 'n panoramiese uitsig oor Walkerbaai en die see, en beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n dagbed vir 'n kind teen ekstra koste, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit 'n kombuisie in en gaste het toegang tot 'n privaat balkon met stoele.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die tarief sluit R80 per volwassene en R50 per kind onder 14 jaar se ontbytkoepon in wat by die deli op die perseel gebruik kan word.

Belasting en Ekstras

'n Addisionele breekskadedeposito sal nie met aankoms betaalbaar wees nie. Enige breekskade wat gedurende die verblyftydperk plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is met aankoms betaalbaar. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie. Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis. Kinders van 4 tot 14 jaar betaal R350 op 'n dagbed per nag. Die tarief sluit R80 per volwassene en R50 per kind onder 14 jaar se ontbytkoepon in wat by die deli op die perseel gebruik kan word. Alle maaltye en drankies werk op 'n deli-konsep en gaste kan dus bestel en hulself bedien. Let asb. dat warm ontbytitems nie beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Harbour Square Luxury Suite
Vanaf R1 800
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Geriewe sluit 'n kombuis, leefarea, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie in. 'n Dagbed vir 2 ekstra kinders tussen 3 en 14 jaar is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die tarief sluit R80 per volwassene en R50 per kind onder 14 jaar se ontbytkoepon in wat by die deli op die perseel gebruik kan word.

Belasting en Ekstras

'n Addisionele breekskadedeposito sal nie met aankoms betaalbaar wees nie. Enige breekskade wat gedurende die verblyftydperk plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is met aankoms betaalbaar. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie. Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis. Kinders van 4 tot 14 jaar betaal R350 op 'n dagbed per nag. Die tarief sluit R80 per volwassene en R50 per kind onder 14 jaar se ontbytkoepon in wat by die deli op die perseel gebruik kan word. Alle maaltye en drankies werk op 'n deli-konsep en gaste kan dus bestel en hulself bedien. Let asb. dat warm ontbytitems nie beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harbourweg 22, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4SXyCVkhqsJIPMamTpTICbWBU3hxNnHG4SIT6fKrU5WgyfoZyE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 22 Harbour Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 11:00 -34.421237242366 19.242990911007
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!