Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour House Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Addisionele breekskadedeposito sal nie met aankoms betaalbaar wees nie. Enige breekskade wat gedurende die verblyftydperk plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is met aankoms betaalbaar. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.

Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis.
Kinders van 4 tot 14 jaar betaal R350 op 'n dagbed per nag.

Die tarief sluit R80 per volwassene en R50 per kind onder 14 jaar se ontbytkoepon in wat by die deli op die perseel gebruik kan word.
Alle maaltye en drankies werk op 'n deli-konsep en gaste kan dus bestel en hulself bedien. Let asb. dat warm ontbytitems nie beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 470
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 470
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harbourweg 22, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4SXyCVkhqsJIPMamTpTICbWBU3hxNnHG4SIT6fKrU5WgyfoZyE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 470 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 22 Harbour Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.421237242366 19.242990911007
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem