Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harbour Terrace 14

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir Harbour Terrace 14
Netheid
4.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Sonja D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient and neat.

Accommodation is very central.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik en netjies.

Die verblyf is baie sentraal geleë.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ligging en goeie waarde vir geld.

Ek was baie tevrede met alles omtrent die verblyf en sal beslis weer daar gaan bly. Die enigste negatiewe aspek is dat dit die Saterdagnag tot in die vroeë oggendure taamlik lawaaierig was, sowel in die blok as in die straat voor die blok woonstelle. Die woonstel se klankdigtheid is beslis 'n probleem. Die Sondagaand was dit wel baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld en lekker sentraal met veilige parkering.

Sal aanbeveel dat die spesifieke eenheid 'n goeie 'spring-clean' nodig het en dat kaste in slaapkamer of gesluit of skoon gehou word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is nie verbruikersvriendelik nie

Daar word nêrens in die advertensie of enige dokumentasie vooraf melding gemaak van die verskriklike styl trappe wat in die eenheid is nie. Ek persoonlik sukkel met my knie en was dit moeilik om met die trappe op en af te klim. Dit is baie styl asook ver uitmekaar. As ek met 'n rolstoel daar aangekom het wil ek graag weet wat sou julle gedoen het. Self die parkering vir no. 14 is onder in die basement wat net so styl is om af of op te gaan. Ek is baie ontevrede hieroor want as ek vooraf geweet het sou ek 'n ander blyplek gekry het. Dan ook net 'n dakwaaier - Kaapstad word so warm die waaier help niks. So ek het nie lekker gebly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholas S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Veilige, rustige wegbreekplekkie met alles wat jy benodig en binne loopafstand van talle besienswaardighede en winkels.

'n Veilige, rustige wegbreekplekkie met alles wat jy benodig en binne loopafstand van talle besienswaardighede en winkels. Ons sal beslis weer terugkeer daarheen as die geleentheid hom voordoen en beveel Harbour Terrace aan by almal wat goeie verblyf soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie S
Besigheidsreis

Problematies.

Die verblyf was skoon en netjies maar net 'n paar plekkies in die woonstel wat aandag kort, was voldoende vir die 7 dae sakeverblyf. Ek het wel 'n probleem ondervind met die WiFi. Die Sondagaand en Maandagoggend het dit goed gewerk maar was van lyn af die res van die week. Het eers weer Vrydagoggend aangegaan. Ek was heeltyd in kontak met die maatskappy wat die verhuring doen om die probleem op te los - maar dit het steeds in my opinie heeltemal te lank gevat om die eienaar op te spoor om saak te help oplos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Terrace 14 se terugvoer

Geagte Ansie,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons vra weereens grootliks om verskoning oor die WiFi. Dit maak dit baie moeilik vir ons om eienaars in die hande te kry as hulle oorsee reis, maar dit is nie 'n verskoning nie. Ons het in kontak met die eienaar gekom en so ook met hom gesels oor die probleem dat ons hom nie in die hande kan kry nie. Ons strewe om altyd te verbeter en het nou 'n kontak nommer waar ons hom enige tyd in die hande kan kry.

Ons sien uit daarna om jou weer te akkommodeer met beter diens van ons af.

Groete,
Elsie

Harbour Terrace 14
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging van Harbour Terrace uitstekend, vir persone wat nie Kaapstad ken nie.

Harbour Terrace. Die area is veilig om rond te loop. Loopafstand van Waterfront, wat wonderlik was. Goeie oefening opgedoen met die steil opdraand in Boundary-weg na kompleks. Die kompleks Harbour Terrace self, was uitstekend beveilig. Jy het geen bekommernisse oor jou voertuig en jou persoonlike besitting in die wooneenheid gehad nie. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Vir ons wat glad nie die Kaap ken nie, was dit 'n belewenis om net af te loop Waterfront toe, op te klim op Sightseeing HOP ON en HOP AF busse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Billy B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy B
Enkelreisiger

Lekker sentraal, veilig, stil en bekostigbaar.

Neem kennis: Die stortkoppe is effens verstop van kalk en moet asb. skoongemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alistor K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alistor K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ristug.

Baie mooi, dit was stil en rustig, die plek was ook sentraal wat goed is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harbour Terrace 14 se terugvoer

Goeie dag Alistor

Baie dankie vir die goeie terugvoering
Hoop om julle weer gou die Kaapse tuiste te geniet

Groete Rina

Harbour Terrace 14
Vanaf R1 064
R1 064 R745
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 064
R1 064 R745
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 064
R1 064 R745
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundaryweg, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxWFxX8hPJLJYxCAngQKSWJGCXGbQPz5fGNlZMhkjROhu45yiBD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 064 nouVanaf R745 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Boundary Road De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.912273606303 18.414566516876