Harbour Town Haven
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Laat weet ons asseblief indien u na 18:00 moet inklok. Neem asseblief kennis dat dit onderhewig kan wees aan 'n bykomende koste.
Neem asseblief kennis dat Harbour Town 'n residensiële landgoed is. Lawaaierige partytjies en geleenthede wat na die geraassperdatum om 22:00 strek, sal 'n impak op ons bure hê. Ons versoek dat u hierdie tye respekteer. Indien u 'n groot partytjie beplan, stel ons voor dat u een van die losstaande huise in die omgewing bespreek wat meer geskik is vir u behoeftes.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Harbour Town, Ring Road, Vaal Marina, Midvaal Local Municipality, 1945, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang