Harburn House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Harburn House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n gastehuis in Newcastle. Dit is naby die Newcastle Mall en die Newcastle Mediclinic geleë.

Verblyf word aangebied in 3 selfsorg-eenhede, elkeen met 'n privaat badkamer en 'n kombuisie. Die eenhede het TV's met volledige DStv, gratis WiFi en lugversorging. Daar is onderdakparkeerplek beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien en ontbyt kan gereël word teen 'n addisionele koste op versoek.

Die volgende plekke in Newcastle is die besoek werd: Botha's Pass Kontreiwinkel, Fort Amiel, Ingogo Staproete, Ncandu State Forest Nature Reserve, Newcastle Armoury en Newcastle se stadsaal.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Harburn House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za