Musgrave Akkommodasie by Harcourt Lodge Apartment 1 | LekkeSlaap
+13

Harcourt Lodge Apartment 1

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musgrave-weg 78 , Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Harcourt Lodge Apartment 1 bied ruim selfsorgverblyf in The Berea naby Musgrave Winkelsentrum in Durban. The Berea is 'n bultjie bo Durban aan die noordelike kant met 'n uitsig oor die middestad en die Indiese Oseaan.

Dié woonstel het slaapple vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Gratis Parkeerplek is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Harcourt Lodge Apartment 1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Harcourt Lodge Apartment 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Musgrave-weg 78 , Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Harcourt Lodge Apartment 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musgrave-weg 78 , Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdARznAEIYJJDPimNXHtjcdfgWcEIXpkbkYtDcCE5229IdK0Eq7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 80 Musgrave Road Harcourt Lodge Flat 1 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.850529 30.9999
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za