Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hardeveld Lodge

Kampeerplekke
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Ons het 4 staanplekke met kragpunte en 'n ablusieblok met wasbak, toilet, en geteëlde, warmwaterstorte. Daar is 'n eetarea onder 'n skadunet, asook 'n oop lapa-area en 'n groot onderdak braai-area. Draagbare braaigeriewe is ook beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike eetkamer met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gemeenskaplike sitkamer het 'n TV, DStv, DVD-speler met DVD's en koffietafelboeke wat besoekers kan benut.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Kampeer.

Huisreëls

Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tente
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is 2 Ripstop-koepeltente, elkeen met 2 kampbedjies, 2 kampstoele, linne en handdoeke. Daar is ablusiegeriewe met warmwaterstorte, asook 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en DStv. Die gaste wat die tente bespreek het, het toegang tot 'n gemeenskaplike eetkamer met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gemeenskaplike sitkamer het 'n TV, DStv, DVD-speler met DVD's en koffietafelboeke wat besoekers kan benut.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Kampeer.

Huisreëls

Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gaste-kothuis
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir maksimum 6 gaste. Die eenheid het 3 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens. Ander kamergeriewe sluit 'n waaier, verwarmer en 'n TV met DStv in die derde slaapkamer in. Die kothuis het ook 'n kombuis wat ten volle vir selfsorg toegerus is en na 'n stoep lei, asook 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Daar is ook 'n slaapbank in een van die kamers indien daar 'n ekstra gas bespreek. Die kothuis kan slegs deur een groep op 'n slag bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Nest
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The Nest het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met groot bad. Daar is lugversorging, 'n verwarmer, 'n TV met sekere DStv-kanale, asook koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuiskamer Dubbel
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n addisionele slaapbank kan op versoek bygevoeg word. Ander kamergeriewe sluit 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet, 'n waaier, verwarmer, TV, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenhede se ingang is vanaf die voorstoep van die Logde, wat gaste toelaat om die pragtige uitsig van hul voordeur af te geniet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuiskamer
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en daar kan op versoek 'n slaapbank byvoeg word. Daar is 'n volledig toegeruste kombuisie, asook 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n tafel en stoele, 'n verwarmer, waaier en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die eenheid het 'n omheinde tuin met eie braaigeriewe en troeteldiere is op versoek welkom.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuiskamer Gesin
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en daar kan op versoek 'n slaapbank byvoeg word. Daar is 2 slaapkamers, die eerste met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 'n volledig toegeruste kombuisie, asook 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n tafel en stoele, 'n verwarmer, waaier en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die eenheid het 'n omheinde tuin met eie braaigeriewe en troeteldiere is op versoek welkom.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kambrostraat 1, R363, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0M2YzMjJmLTQwNzUtNDE1My1hMTYyLTE4Njg2MjUwMWEwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 1 Kambro Street R363 8201 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-21:00 10:00 -31.148209 18.359419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem