LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hardeveld Lodge | LekkeSlaap
+27

Hardeveld Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 44 resensies vir Hardeveld Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Frans V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Me. Van Heerden het uit haar pad gegaan om ons te laat welkom voel en ekstra moeite gedoen

Ons het me. van Heerden se kennis van die omgewing baie waardevol gevind .Die oornagkamer was onberispelik netjies.

Salomé V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salomé V
Saam met vriende

Wonderlike plek wat selfsorg, kampplek en B&B aanbied! Uitmuntende gasvrou.

Ons is 2 egpare wat 'n baie goed toegeruste eenheid gedeel het! Die stort en toilet is apart wat dit baie makliker gemaak het. Daar was genoeg warm water vir ons almal. Die beddens was baie gerieflik en ons het heerlik gebly. Omdat ons 2 dae oornag het, kon ons die agterpaaie ry wat pragtig was met baie mooi blomme! Daar was oorgenoeg parkeerplek vir ons 2 bakkies met selfs 'n buitekragpunt om snags die yskaste in die voertuie te koppel. Fey is 'n juweel van 'n gasvrou! Moenie verbyry nie!

Jonathan N - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would definitely stay here again.

The lodge was absolutely spotless and very well equipped. Fey the owner was very friendly and welcoming. Good place to stop over if in the area.

Elize T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T
Saam met vriende

Heerlike, gemaklike en smaakvolle verblyf.

Ons is baie hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die akkommodasie was baie netjies en skoon, ons kon die aand heerlik in die gemeenskaplike braaikamer braai en die kombuis was volledig toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ons beveel dit graag aan.

Isabella B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hardeveld Lodge bied waarde vir geld.

Ons gasvrou het ons bederf met 'n heerlike aandete! Ons het gegaan om blomme te kyk en die blomme in die omgewing was pragtig. Ons kan Hardeveld Lodge beslis aanbeveel.

Rudolf S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf S
Enkelreisiger

Sehr nette Unterkunft für einen Zwischenstopp

Sehr nette Gastgeberin. Zimmer nett und sauber. Frühstück und Abendessen sehr okay.

Eksteen B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eksteen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot, goeie verrassing.

Ons toer deur Namakwaland het ons deur Nuwerus geneem. Ons het blindelings op die webtuiste bespreek en wat 'n heerlike verrassing. Vriendelike, flinke diens, skoon, goeie waarde vir geld. Hardeveld sal ons beslis weer sien.

Lennox B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lennox B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig, skoon en netjies. Baie vriendelik. Uitstekende waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs. Kamer was doeltreffend, netjies en skoon. Alles wat nodig is was daar en daar was niks oorbodig nie. Die vooraf-gereëlde aandete was smaaklik, ruim en pragtig bedien.

Annemé C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemé C
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% funksioneel.

Fey het ons hartlik verwelkom en het die heerlikste aandete voorsien! Haar plek is net ver genoeg, en so gerieflik geleë, om na ‘n lang reis uit te span.

Erika M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons het die tent verblyf bespreek. Aangename kampondervinding. Netjiese braai-area. Baie vriendelike diens. Dit voel soos in die middel van nêrens.

Theunis D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D
Saam met vriende

Skoon en gemaklik!

Dit was ons 12de nag van 'n lang toer. Die eenheid was ongelooflik skoon en alles wat ons moontlik kon benodig was in in die selfsorg-eenheid. Ek kan met sekerheid sê die eenheid was toegerus met die beste stort wat ons op ons toer gehad het! Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaar en sal met oorgawe Hardeveld Lodge aanbeveel.

Albie C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en veilig vir hondjie.

Baie lekker oornag en was baie veilig vir ons hondjie want agterplaas was goed toegemaak. Eienares baie vriendelik en het vir ons selfs haar gasbottel en pan aangebied om te gebruik. Was ook baie skoon. Sal Hardeveld beslis aanbeveel om te oornag.

Wessel R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel R
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens.

Skoon, netjies, vriendelike diens naby die N7 (hoofroete). Goeie braai, TV en ander fasiliteite.

Janine E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine E
Gesin met tieners

Voorwaar baie lekker plek en veilig.

Ons as gesin het die naweek baie geniet. Maklik bereikbaar en sentraal om die omgewing te besoek. Baie netjies en veilig.

Henry V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Ons het lekker gebly. Handdoeke kan opgegradeer word. Daar was 'n swembad wat great was. Toiletsitplek was ongelukkig gekraak. Het ons 'n groter eenheid gegee was great was. Dink dit was 'n bietjie duur vir wat dit was.

Hardeveld Lodge's terugvoer

Good day,

As a business owner and having been in the hospitality industry for many years I have always found that constructive criticism from our guests is never a bad thing and in fact gives one the extra push to continuously strive to improve in every aspect of their business. I have taken your comments on board and have taken the necessary action to rectify the points you raised. I am happy to hear that despite these issues you enjoyed your stay. I look forward to welcoming you to the Lodge at a future date.

Hardeveld Lodge
Cathy K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut vriendelike ontvangs met skoon netjiese verblyf en warm stortgeriewe.

Fantastiese oorslaapplek. Ons was baie geskok om te hoor van Kobus se dood. Fay was so vriendelik en ons welkom laat voel. Sy het ons erken van 'n vorige keer. Kamers altyd baie skoon. Ons huis was toegerus met alles, so voel soos "home away from home". Ons bly weer oor later in die jaar. Sien uit daarna.

Anneline B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies. Goeie ontvangs.

Dit was lekker. Fey jy is 'n ster, dankie vir als. Puik 10/10!

Bruce H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce H

Well situated when travelling to Vioolsdrift.

A quiet haven for a halfway stop. Accommodation adequate but not luxury, nice braai facilities. Bring your own meet although braai packs available.

Petro S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met vriende

Vreedsaam.

Oop, vry en ontspannend.

Bertie C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge oortref.

Fantastiese stil omgewing. Veilig, goed toegerus en die gasvryheid oortref alle verwagtinge.

Claire P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire P
Saam met vriende

Lovely rooms, great food, and amazing hosts. Highly recommended.

The hosts here were so kind and helpful, we could not thank them enough for all they did for us, they really go out of their way. I highly recommend this lodge.

Lewellin B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lewellin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, vriendelik, hulpvaardig.

Ek sal beslis weer kom oorslaap en bly. Pragtige omgewing en gerieflik vir veld in blommekyk ens. Eienaars was puik.

Chris G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G
Saam met vriende

Perfekte verblyf: gemaklik, skoon - oase in droogte!

Gesellige, gasvrye mense soos net die Namakwaland kan! Groot verskeidenheid akkommodasie van tent tot luukse suite en ook familiewoning vir gesin! Ons gasheer is 'n ondernemende persoon met 'n hart vir sy gaste en interessante toevoegings soos vars groente (mmm.. daai kersietamaties!) uit sy eie 'greenhouse' en GROEN grasperke (soos 'n dik mat!) vir tentopslaan. Ek kan my indink dat hierdie plek in blommeseisoen 'n paradys moet wees! Sterk sterk aanbeveel! Dankie Werner!

Crisandra U - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crisandra U
Gesin met klein kinders

Baie gasvry!

Lekker gerus. Oulike plekkie. Die mense is ongelooflik gasvry. Alles gehad wat ons nodig kon kry. Mooi skoon en netjies.

Christine L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine L
Saam met vriende

We had an awesome time. Kobus very kind and friendly. Flowers beautiful.

Place is nice and clean. People kind and friendly. Flowers were beautiful!

Lukas S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die bestuur het ons op die hande gedra.

Ons verblyf was aangenaam. Ons het daar geëet en die kos en diens was goed die personeel was deurgaans vriendelik. Ons kamer was bietjie spartaans gemeubileer, maar miskien was dit net die betrokke kamer.

Adele S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Lekker geslaap. Ideaal vir Namakwaland.

Lizl P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl P
Gesin met klein kinders

Gasvrye, gemaklike verblyf met persoonlike diens.

Eienaars sien persoonlik om na gasvrye en probeer werklik behoeftes vervul. Voorbereid met vleispakkies en koeldranke te koop waar selfsorg. Sal verseker weer daar stop.

Jenny H - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We camped for 5 nights at the Lodge.

We had a very pleasant stay at Hardeveld Lodge and found Kobus and Fey very warm and welcoming. All our needs were catered for.

Koos J - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamers is goed en netjies toegerus. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik, behulpsaam, ken die area en gee goeie raad.

Indien jy die Knersvlakte wil beleef is dit ideaal geleë. Besoek gerus die padstal op pad na Van Rhynsdorp. Ek sal die lodge beslis aanbeveel.

Marlene J - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie interessant en baie lekker!

Dit het gereën toe ons daar aan gekom het. Ons het dadelik 'n onderdak-parkering gekry wat die hantering van die bagasie vergemaklik het. Die eienaar was baie hulpvaardig en gasvry. Die matrasse is van baie goeie kwaliteit en slaap lekker. Oor die algemeen was ons beïndruk met die plek en het dit geniet om daar oor te bly. Baie dankie vir jul hulp met die bespreking. Ons het dit baie geniet. Lekker aand.

Dr Henning V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Henning V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende.

Bestuurder baie behulpsaam met inligting oor omgewing.

Ina K - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina K
Saam met vriende

Skoon, netjiese verblyf met al die geriewe wat jy nodig het.

Sal dit sterk aanbeveel. Netjies, vriendelike gasheer en gasvrou en baie veilig.

Carol C - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C

Was op blommetoer en dit was lekker om versorg te word na 'n lang reis.

Die kamers was netjies en skoon en het alles gehad wat ons nodig het. Kobus was 'n besondere sorgsame gasheer wat na ons omgesien het. Daar is geen plek om uit te eet nie en hy het 'n heerlike ete bedien. Die ontbyt die volgende oggend was uitstekend en ek voel ons het beslis waarde vir ons geld gekry. Sal enigiemand aanraai om daar oor te bly.

Izak (dawie) V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak (dawie) V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit gebruik as basis vir die blommekyk.

Kobus en Fey is twee uitsonderlike, vriendelike, behulpsame en gasvrye eienaar/bestuurders van 'n toeristebedryf. Ons kan hulle met vrymoedigheid aanbeveel!

Mary S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary S
Saam met vriende

Wonderful base to explore the flower area of the Northern Cape.

We had an excellent stay here with warm, friendly owners.

Elize P - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Baie gasvrye mense en netjiese geriewe.

Danie L - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras, geen probleme met enigiets.

Eienaar het ons dadelik laat tuis voel en het uit sy pad gegaan om ons verblyf gerieflik en aangenaam te maak. Sal weer van Hardeveld Lodge gebruik maak. Hy het selfs vir ons van vuurmaakgoed vir `n braai, voorsien.

Anna-marie S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en gerieflik, met 'n keuse van selfsorg of 'n heerlike boerekos-ete wat aan te beveel is. Sal beslis weer daar oornag.

Kobus en Fey is hartlike mense wat Nuwerus beslis op die "map" kan sit. Hulle doen moeite om die verblyf 'n wonderlike ervaring te maak en 'n mens sal vandaar die omgewing kan verken. Dit is werklik aan te beveel, baie dankie!

Barry L - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Die gasheer en gasvrou het werklik uit hulle pad gegaan om ons te laat tuis voel. Sal in die toekoms weer daar oornag!

Andries P - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer en kon regtig LekkeSlaap.

Vriendelike ontvangs en netjiese fasiliteite. As mens rustigheid soek en weg van die gejaag wil kom, is dié 'n perfekte plek.

Peter D - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

We were pleasantly surprised. The town is very, very small and we were a bit nervous of what we had booked, but, after meeting the owner and seeing our room we were very happy. Hurwig, the owner, was extremely helpful and kind. The room was clean and so was the entire surroundings. We certainly would return.

Johan D - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense gasvry. Lekker gekuier.

Mense gaan uit hulle pad om behulpsaam en gasvry te wees.

Phillip S - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip S
Enkelreisiger

Pleasant accommodation in a quiet place.

The accommodation is in relaxing surroundings. The hosts are friendly and helpful. Bathroom was a lovely size and everything was functional. In my opinion, kitchen facilities need to be improved for self-catering especially with respect to cutlery and crockery. But otherwise a very pleasant stay.

Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kambrostraat 1, R363, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3ZjlmMzk3LTVlOGQtNDExNi1hODM4LTY4M2I1N2E5NzBmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R240  per nag (vir 2 persone) 44 5 1 5 1 Kambro Street R363 8201 Wes-Kaap 086 999 0018 02:00-21:00 10:00 -31.148209 18.359419
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!