Hare's Rest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hare's Rest is op 25-hektaar natuurlike plantegroei op 'n plaas net buite Wakkerstroom geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf. Gaste kan langs die rivier wandel of die koppie uitstap en die panoramiese uitsigte oor die dorp en vleiland geniet.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgwoonstelle. Elke woonstel het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer, kombuisie en braaigeriewe. Daar is ook 'n gasteslaapkamer in die hoofhuis met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Doendinge sluit in kunsvlieghengel vir tilapia in die rivier of om net die rustige omgewing te geniet. Die ongerepte natuurskoon is 'n fotograaf se paradys. Hare's Rest is 5 minute se ry vanaf die dorp se restaurante, kroeë en antieke winkels. Hare's Rest is op die Piet Retief-pad op die buitewyke van Wakkerstroom, naby die Wakkerstroom Vleilande Reservaat.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hare's Rest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R770 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za