- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 26 1st Avenue, Harfield Village, Claremont, 7740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Harfield Guest Villa is in Harfield Village in Kaapstad. Dit is die ideale opsie vir vakansiegangers of sakereisigers.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid smaakvolle kamers, elk met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of bad. Elke slaapkamer het ook internet-toegang, 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Aandete is beskikbaar op versoek.
Harfield Guest Villa is in die Suidelike Voorstede en is lekker na aan Kaapstad Internasionale Lughawe. Dit bied ook maklike toegang tot bekende besienswaardighede soos die Kirstenbosch Botaniese Tuine en Nuweland Krieket- en Rugbystadions. Die gewilde winkelsentrum, Cavendish Square, is ook nabygeleë en gaste kan maklik by Tafelberg en die bekendste strande in Kaapstad uitkom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Graham & Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 26 1st Avenue, Harfield Village, Claremont, 7740, Wes-Kaap
- Gaste dink Harfield Guest Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 1st Avenue, Harfield Village, Claremont, 7740, Wes-Kaap
Sien kaart- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang