LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harken House | LekkeSlaap
+40

Harken House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolyn-laan 23, Ruiterhof, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Harken House bied 'n Toskaanse gevoel in die middel van Randburg se voorstede. Dit is 'n uitstekend gemeubileerde woonstel met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n oond indien gaste hou van bak. Die badkamer het 'n stort en gaste kan heerlik in die leefarea ontspan voor die slim-TV en hul gunstelingreekse. Die balkon is die ideale plekkie om te braai en 'n glasie wyn te geniet, soos 'n ware Suid-Afrikaner.

Die woonstel is sentraal in Rustenburg geleë en bied toegang tot al die grootste metropole sowel as die N1-afrit. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers, internasionale of plaaslike studente, en vakansiegangers. Die woonstel word mooi opgepas en daar is 'n werkspasie, onbeperkte WiFi, 'n TV met Netflix en Showmax, en 'n balkon op 'n rustige, stil plekkie. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n bababedjie kan gereël word indien nodig. Komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Harken House bied veilige parkeerplek van die straat af en is in in 'n veilige, omheinde doodloopstraat-area geleë met aangewese parkeerplekke. Gaste kan toegang tot die area verkry met 'n unieke sekuriteitskode wat op die sleutelbord binne of buite die hek ingepons word. Die woonstel is lekker privaat met 'n aparte ingang.

Die gashere vertrou dat die geriewe, gasvryheid en kennis wat hul bied vir enige gas 'n goeie ervaring sal verseker. Indien gaste enige spesiale versoeke het tydens die verblyftydperk, is die bestuurder slegs 'n oproep of boodskap ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Nicolyn-laan 23, Ruiterhof, Randburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolyn-laan 23, Ruiterhof, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf12fd3a9266387f9414bac13f2a8476d218c62622282b075b2e96d4c185dac7cc0aa0c210fa8d8ba7118a10bc2aee17cc371?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580  per nag (plek vir 2) 23 Nicolyn Avenue Ruiterhof 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.100341304119 27.98531255526
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!