LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harmonie | LekkeSlaap
+17

Harmonie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeliefie-straat 6, Nuwerus, 8202, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Harmonie is in Nuwerus en bied gehalteverblyf wat ideaal geleë is vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is naby winkels, restaurante en die N7.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir tot 2 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Gaste ontvang tee, koffie, suiker en melk, asook 'n selfsorg-ontbyt wat vars, tuisgebakte brood, tuisgemaakte konfyt, plaaseiers, kaas, 2 tipes ontbytpap en 2 tipes tuisgemaakte beskuit (karringmelk- en gesondheidsbeskuit) insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Madeliefie-straat 6, Nuwerus, 8202, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nuwerus Wes-Kaap
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeliefie-straat 6, Nuwerus, 8202, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA645cde055e6a730c9cb03f8a0851109b77a9458871d0968c33f1411e3420dd37a1e88f433937c8442a5ab72e2322c39c52f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 6 Madelifie Street Nuwerus 8202 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -31.150409846024 18.358029541395
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!