LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harmony and Melody Self-catering | LekkeSlaap
+16

Harmony and Melody Self-catering

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owen Warren-straat 1, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Harmony is in die stil woonbuurt Panorama in Bethlehem geleë. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers of ouers wat skoolvergaderings bywoon. Die perseel is slegs 1 km vanaf Hoogland MediClinic, 2 km vanaf Frontier Inn Casino en Dihlabeng Mall.

Die Harmony-woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Alle beddens het elektriese komberse. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die Melody-woonstel het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die eenheid het nie 'n volledige kombuis nie, maar het wel 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, braaaitoerusting en eetgerei.

Braaihout word voorsien. Die stoep het 'n uitsig oor die omheinde tuin met tuinmeubels. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek langs die woonstel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Harmony and Melody Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Owen Warren-straat 1, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Harmony and Melody Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owen Warren-straat 1, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf87274c61f0e353a56e06c4b4d6162338f104dfc5b5eb1ba4b06cf3c0495dfbe3a91219048b087c5782bc52083799e0d57be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 1 Owen Warren Street Panorama 9701 Vrystaat 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -28.230484737665 28.326717944404
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!