Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmony Game Lodge

Wildsplaas
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Feb 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prentice Kraal 17 langs die R75, Kariega Plase, 6229, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 R2 805 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Harmony Game Lodge is in 'n bosryke area wat net 45 km vanaf die Addo Olifantpark geleë is. Dit is naby Uitenhage en Kirkwood en dié boomryke area sluit spekbome, bitteraalwyne en doringbome in.

Die lodge bied gerieflike oornagverblyf in gastekamers en tent-eenhede. Daar is 2 dubbelkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad het.

Daar is 3 tent-eenhede wat elk geskik is vir 2 gaste en daar is nog 'n tent vir 'n gesin van 4, met 'n dubbel- en stapelbed. Al 4 eenhede het of 'n binne- of buitesitarea met bosveld-uitsigte.

Die lodge het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Verder is daar 'n gastesitkamer en gratis WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Harmony Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Prentice Kraal 17 langs die R75, Kariega Plase, 6229, Oos-Kaap
  • Gaste dink Harmony Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
R3 300 R2 805
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 300
R3 300 R2 805
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prentice Kraal 17 langs die R75, Kariega Plase, 6229, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93d896d42477cf2a02a9da1437b0febfd8bf1c0e42b0c49248d0ec7f0b6226d21016bcac4bcaf43fe3ea3f26281e58f64d74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 805 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 17 Prentice Kraal off R75 Kariega Farms 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.635873 25.433851