Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartebeeskraal Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeeskraal Plaas, Mosselbaai Distrik, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hartebeeskraal Cottage is op ’n plaas in die Mosselbaai Distrik geleë en bied rustige, omgewingsvriendelike oornagverblyf waar gaste kan ontspan en herlaai. Dit spog met ’n pragtige uitsig oor die velde en op die berge van die stoep af en daar is verskeie doendinge wat gaste kan geniet.

Die huis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste, wat dit die ideale verblyf vir ’n klein gesin, groep vriende of ’n paartjie maak. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak en warm water word deur ’n gas-geiser voorsien. Linne en beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met ’n gasstoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na die stoep met ’n pragtige uitsig en braaigeriewe.

Let asseblief daarop dat huis heeltemal onafhanklik van die kragnetwerk is en van sonkrag-ligte gebruik maak.

Gaste kan voetslaan, fietsry asook perdry in die area geniet.

Die plaas is sowat 12 km van die naaste strand af by Klein Brakrivier en is langs Botlierskop Wildreservaat geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Hartebeeskraal Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Hartebeeskraal Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mádine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Ligging

  • Hartebeeskraal Plaas, Mosselbaai Distrik, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartebeeskraal Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeeskraal Plaas, Mosselbaai Distrik, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxckQvnXAJj5jiNXTw7UaoJvGe42sEyj8CUKGPouU6Z3mGprzzq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Hartebeeskraal Farm Mossel Bay District 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.006479689402 22.111861309577
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem