LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hartedief Gastekamers | LekkeSlaap
+17

Hartedief Gastekamers

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reigerstraat 3, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hartedief Gastekamers is in Potchefstroom se pragtige damarea geleë en bied 'n rustige atmosfeer.

Die verblyf beskik oor 2 aparte eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke eenheid het 'n dubbelbed, 'n rusbank, badkamer met 'n stort en parkeerplek vir 1 voertuig. Daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in elke kamer. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die nodige eetgerei is ook beskikbaar.

Gaste kan die gasheer vra oor lekker aktiwiteite in die omgewing.

Die eenhede is naby die NWU-kampus, die botaniese tuine, Potchefstroomdam, die Mooirivier en die gewilde Bult met sy koffiewinkels en restaurante. Hoërskool Gimnasium Potchefstroom, Laerskool Mooirivier, MediClinic en Mooirivier Mall is 4 km vanaf die verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Hartedief Gastekamers
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Reigerstraat 3, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Gaste dink Hartedief Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reigerstraat 3, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c9f80b748036ad4ef886c1d09e9a441301d471e546ea41a90987cb79dacc08815270cc14068f807ba353444c544312b093b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 3 Reiger Street Potchefstroom 2530 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.67805246039 27.098421020832
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!