Hartenbos Accommodation
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 47 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marina M - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marina M
Saam met vriende
Ons het baie lekker gekuier.
Baie sentraal geleë - tog baie veilige en rustige omgewing. Skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het. Die braai op die balkon is 'n bonus.
Sanet D - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sanet D
Gesin met klein kinders
Baie lekker!
Ons het baie lekker hier gebly. Sentraal genoeg om te kon stap na die strand. Uitstekende diens by eienaar en opsigter gekry. Woonstel was skoon en netjies en het aan al ons vereistes voldoen. Ons tiener van 16 en kleinding van 5 was albei ook baie beïndruk. Ons sal vir seker weer bespreek.
Johanna M - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johanna M
Gesin met tieners
Baie gerieflik, goed geleë en waarde vir geld.
Al die geriewe was daar, die beddens slaap lekker en die verblyf is binne loopafstand van die winkels en speelpark terwyl dit tog in 'n stil en rustige omgewing geleë is. Dit is baie bekostigbaar. Ek beveel dit graag aan.
Illse V - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Illse V
Gesin met klein kinders
Very clean and well equipped accommodation.
We had a very nice stay. Everything you might need are available. Thanks for lovely accommodation.
Tanya D - Sep 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tanya D
Gesin met klein kinders
Lekker plekkie.
Ons het lekker gebly in die woonstel.
Danischa T - Sep 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Danischa T
Saam met vriende
Asemrowend.
Baie skoon netjies en laat jou tuis voel. Waarde vir jou geld. Sal baie beslis weer gaan inloer.
Sidney Christopher G - Jun 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sidney Christopher G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasties.
Het al baie by die woonstelle verby gery en nooit gedink ek sal daar kom slaap nie. Was ons verras toe ons daar instap! Regtig 'n mooi en stil plek.
Marius P - May 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marius P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ons het dit geniet.
Binne stapafstand van alles. Veilige parkering. Dit is 'n baie stil woonbuurt wat ons die kans gegun het om te ontspan. Die ontvangs was eersteklas. Die geriewe was eersteklas.
Morne O - Apr 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Morne O
Gesin met tieners
Uitstekend.
Vriendelik verwelkom deur Bessie, aangename persoon. Hulp was binne minute uitgesorteer toe ons bel. Derick, dankie ook vir jou aangename vriendelike persoonlikheid.
Karien G - Mar 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Karien G
Gesin met klein kinders
Regte gesinsvakansie.
Ons het heerlik vakansie gehou in Hartenbos, want daar is so baie om te doen met die kinders. Die woonstel was goed toegerus, skoon en sentraal geleë. Die gasvrou het ook uit haar pad gegaan om ons te help waar sy kon. Ons sal vir seker weer daar gaan bly!
Gerda H - Mar 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gerda H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Was tevrede en het dit geniet.
Sien sterre.
Deon G - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Deon G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Great en gemaklike.
Bessie was behulpsaam en so ook die eienaar so ons sal weer bespreek.
Odette O - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Odette O
Gesin met tieners
Uitstekende diens en waarde vir geld.
Vriendelike ontvangs, sentraal geleë, skoon, netjies en waarde vir geld.
Johan G - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johan G
Saam met vriende
Baie lekker.
Kort afstand van winkelsentrum. Bly baie lekker daar, geen geraas of enige steurings.
Hannes L - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hannes L
Gesin met tieners
Baie lekker!
Sal dit enige tyd aanbeveel.
Danie V - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Danie V
Gesin met tieners
Rustige, skoon gemaklike verblyf.
Die eenheid is goed toegerus, netjies en skoon. Sentraal geleë, loopafstand vanaf die see en winkelkompleks. 'n Ekstra bonus is 'n toesluitmotorhuis, so jou voertuig staan nie in die son nie.
Johnny V - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johnny V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Woonstel het ons stoutste verwagtinge oortref.
Ons was waarlik verras met hierdie skoon en netjiese woonstel. Dit het kompleet gevoel asof dit ons eie tuiste is - goed toegerus met alles wat nodig is om jou verblyf aangenaam te maak. Ons sal beslis in die toekoms weer van hierdie verblyf gebruik maak.
Juanita G - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Juanita G
Baie lekker gebly.
Baie mooi en netjiese plek. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Bessie was baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief weer gebruik maak van die plekkie. Kan dit vir enige iemand aanbeveel.
Monique J - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Monique J
Gesin met klein kinders
Baie vreedsaam en ontspanne.
Die verblyf was baie netjies en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dit was baie rustig en vermaak en winkels is naby.
Charel D - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Charel D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Was baie lekker.
En was baie behulpsaam.
Leonie R - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Leonie R
Gesin met tieners
Heerlike, rustige gesinswegbreek.
Pragtige, skoon woonstel met baie voordele, wasmasjien, tuimeldroër, ens. Sal werklik weer daar gaan bly.
Cornelle G - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Cornelle G
Gesin met klein kinders
Heerlik.
Ons het dit baie geniet. Die reëlings was baie goed. Maklik die plek gekry. Die woonstel is toegerus met alles wat jy nodig het. Dit was baie lekker en ons het dit baie geniet. Sal beslis weer die woonstel bespreek en gou weer daar vakansie gaan hou.
James T - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
James T
Saam met vriende
Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het is daar.
Ons het lekker gebly, die woonstel is lekker ruim, en was mooi skoon met ons aankoms. Lekker stil area. Sal enige tyd weer daar gaan bly.
Ansie W - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ansie W
Gesin met tieners
Heerlike vakansie gehad.
Baie dankie aan Bessie Barnard en Derick vir die heerlike vakansie wat ons gehad het. Alle reëlings was puik. Sal weer daar wil gaan vakansie hou.
Merle M - Jun 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Merle M
Dit was baie rustig en veilig, woonstel baie netjies.
Baie dankie vir 'n netjiese wel toegeruste woonstel. Ons het dit baie geniet. Die rustigheid en veiligheid.
Lodewyk D - Apr 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lodewyk D
Gesin met klein kinders
Baie goed toegerus vir die vakansieganger en met goeie meubelment.
Baie aangename verblyf-oord en baie goed geleë vir inkopies en vir besoek aan die strand en swem gerief en selfs besoek aan die watervermaak in nabygeleë oord vir persone wat nie in die see wil baai nie.
Christie K - Dec 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Christie K
Gesin met klein kinders
Baie goed toegerus en veilig.
Oud en jonk kan saam bly in gemak, alles wat jy nodig het is binne loopafstand.
Priscilla M - Nov 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Priscilla M
Gesin met klein kinders
Perfek.
Namens die mense vir wie ek die bespreking gemaak het. Hulle het vir my gesê dat hulle baie dankbaar was en die gasvryheid van die gasheer was uitstekend.
Perfect.
On behalf of the people I booked for. They told me they were so thankful and the hospitality they got from the landlord was excellent.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Ansie W - Jul 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ansie W
Gesin met tieners
Wonderlik.
Baie dankie vir 'n heerlike vakansie in 'n netjiese skoon en volledige toegeruste woonstel. Baie dankie ook aan Bessie en Derick vir hulle vriendelikheid. Ons sal beslis weer daar tuisgaan en ons beveel enige een aan om dieselfde te doen. Weereens baie dankie.
Morne K - May 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Morne K
Gesin met tieners
Waarde vir geld!
Goed geleë en goeie waarde vir geld.
Maryke D - May 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Maryke D
Gesin met klein kinders
Gerieflik.
Woonstel is goed ingerig en bevat als wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer daar gaan bly. Was 2de keer daar. Baie tevrede!
Leonie S - Apr 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Leonie S
Gesin met tieners
Die plekkie was baie skoon, en het al die geriewe gehad wat nodig was.
Ons is goed ontvang deur Betsie, en sy was baie hulpvaardig. Ons het 'n lekker verblyf gehad, die plekkie het nie see uitsig nie, maar dit het ons vooraf geweet. Ons het baie lekker gebly.
Carey V - Feb 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Carey V
Saam met vriende
Gemaklike verblyf.
Woonstel bespreek vir 4 persone vir 2 aande. Baie lekker woonstel. Lekker braai op die stoep. Een slaapkamer het 'n dubbelbed, ander slaapkamer twee enkelbeddens en 'n enkelbed in die sitkamer. Klein TV met net SABC en eTV. Kombuis is goed toegerus. Neem eie beddegoed en handdoeke, neem ekstra toiletpapier. Nie as sulks loopafstand van die strand af nie. Waarde vir geld akkommodasie.
Lucinda W - Jul 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lucinda W
Saam met vriende
Sterk aanbeveel.
Die woonstel is in goeie toestand, mooi uitsig vanaf die woonstel. Baie gemaklik sal beslis aanbeveel.
Henk V - Apr 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Henk V
Saam met vriende
Lekker gebly alhoewel daar sekere tekortkominge was.
Die eenheid se vloer kort 'n behoorlike skoonmaak met 'n sterk oplossing van suikerseep. Stoofplate moet skoongemaak word van alle roes en met gewone kookolie gesmeer word na skoonmaak om roes te voorkom. Die badkamer het 'n snaakse reuk aan hom gehad wat glad nie lekker is nie. Verder was die blyplek netjies. Die kontakpersoon het net geskitter in haar afwesigheid.
Nellie A - Mar 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nellie A
Saam met vriende
Baie aangename verblyf!
Netjiese, bekostigbare verblyf met basies alles wat nodig is vir vakansie-akkommodasie. Die terugvoering met reëlings en plek aanwysings was baie goed. Sal beslis die akkommodasie aanbeveel aan ander.
Engela H - Feb 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Engela H
Saam met vriende
Ruim woonstel met genoeg pakplek.
Woonstel was baie netjies en skoon, wasmasjien was buite werking so dit was ongerieflik, verder nie klagtes, sal weer van hulle gebruik maak!
Shaneen B - Feb 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Shaneen B
Gesin met tieners
Gemaklik!
'n Gemaklike woonstel met genoeg spasie.
Cornel M - Jan 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Cornel M
Gesin met klein kinders
Baie lekker gebly; die plek is goed ingerig en ruim.
Baie lekker gebly! Derick en Bessie was baie behulpsaam. Die woonstel is goed toegerus; sal weer daar tuis gaan.
Elsabe B - Nov 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elsabe B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Heerlik gebly.
Baie dankie vir jou moeite en hulpvaardigheid.
Angela J - Oct 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Angela J
Gesin met tieners
Excellent! All communication was by SMS or email, which is great when I am dealing with 5 kids.
We were close to leisure places. Left on our own to book in & out and had an excellent stay. Mid week & out of season special was marvelous & suits us. All meals were takeaways or eaten out and we found a few specials. Would love to stay longer next time and there will be a next time. So see you in 2015.
Andre V - Sep 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andre V
Saam met vriende
The price for our mid week stay was the best.
Everything at the accommodation was in order and clean.
Theo O - Aug 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Theo O
Saam met eggenoot/lewensmaat
'n Gerieflike en huislike atmosfeer!
Bessie (die gasvrou) is 'n baie aangename mensie en Derrick, ons het heerlik uitgerus in jou woonstel. Ons gaan definitief weer gebruik maak daarvan.
Salome L - Aug 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Salome L
Saam met eggenoot/lewensmaat
Heerlik!
Die woonstel was skoon en netjies en alles was daar. Ons het so lekker gekuier en die stoepie was 'n heerlike lafenis om in die sonnetjie te sit. Die kompleks was baie stil en rustig en ons het heel veilig gevoel. Baie dankie dat ons net kon afpak en rustig verkeer!
Lizette V - Jul 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lizette V
Gesin met klein kinders
Gemaklik en gerieflik, daar was alles wat jy nodig gehad het!
Goeie waarde vir geld!
Carina F - Jul 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Carina F
Baie lekker en netjiese verblyf.
Hoewel mens nou nie op die see uitkyk nie, is die woonstel so netjies en goed ingerig dat mens die uitsig nie te veel mis nie, en dit help dat dit so naby aan alles is.
Naomi R - Jul 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Naomi R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Meer as voldoende!
Netjies en bekostigbaar!
Gaste wat na Hartenbos Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |