Hartenbos Lagoon Resort

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hartenbos Lagoon Resort is aan die oewer van die pragtige Hartenbos-strandmeer geleë. Dit is ideaal vir gaste wat die Tuinroete en alles wat dié wêreldbekende omgewing bied, wil verken.

Dié volledig toegeruste woonstelle is eenvoudig en is almal verskillende groottes ? ideaal vir 'n gesinsvakansie. Al die woonstelle het asemrowende uitsigte oor die strandmeer en see van hul groot balkonne af.

Na 'n lang dag van verkenning in die son kan gaste kuier by die gemeenskaplike braai-area met 'n speelterrein vir kinders en 'n majestueuse randvloeiswembad. Die oord het ook kajaks en fiets vir die avontuurlustiges.

Hartenbos is 'n klein oorddorpie tussen George en Mosselbaai in die Wes-Kaap. Daar is verskeie Blouvlagstrande, 'n waterpark teen die strand, fantastiese ontspanningsaktiwiteite, geleenthede vir walvis-, dolfyn- en robkyk. Hartenbos is die perfekte somervakansieplek vir paartjies, gesinne en pensioenarisse.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hartenbos Lagoon Resort gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R940 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za