LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hartenbos Woonstel | LekkeSlaap
+8

Hartenbos Woonstel

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 96, La Mer, Kabeljou 201, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartenbos Woonstel is in die kusdorpie Hartenbos tussen George en Mosselbaai geleë.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Een van die badkamers het n stort en die ander een het 'n bad én 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelbed slaapbank in woonvertrek. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en ander badkamer het 'n bad.

Die leefarea is oopplan en die kombuis beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond-skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV. Gaste moet asseblief hul eie DStv-dekodeerder/Explora en hul eie slimkaart saambring. Dit lei na 'n ingeslote balkon met 'n gasbraaier. Onderdak-parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar en daar is ander oop parkeerplek vir nog voertuie. Daar is ook parkeerplek vir 'n sleepwa beskikbaar

Die woonstel is 30 km vanaf George-lughawe, 10 km vanaf Mosselbaai, sowat 2,7 km vanaf die Langeberg-winkelsentrum en 300 m vanaf Hartenbos ATKV en Leefstylsentrum waar verskeie winkels, restaurante, 'n Pick 'n Pay, die strand en speelpark is.

Slaapplek

’n Bespreking by Hartenbos Woonstel sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Hartenbos Woonstel
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Port Natal-laan 96, La Mer, Kabeljou 201, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 96, La Mer, Kabeljou 201, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiNjM1ZTM2LWFjM2ItNGQ4MC1iZTE3LWQwODc2YTk0MGU1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 96 Port Natal Avenue La Mer, 201 Kabeljou 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.127913908105 22.114710867454
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!