LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

20% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Okt 2026 tot 31 Okt 2026.
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Boekenhout Street, 83 Fonteine Park, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

HartenVilla is 'n selfsorgvakansiehuis wat sowat 1 km vanaf Hartenbos Waterfront geleë is. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek op die skilderagtige Tuinroete, aangesien dit stapafstand vanaf verskeie besienswaardighede is.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n sitarea met 'n enkelslaapbank vir 'n kind. Daar is ook 'n etenstafel, TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met gemaklike meubels en 'n draagbare braai. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en tennisbane.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gerrie G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Thanks. Baie lekker gebly en gekuier. Baie netjiese plek en gaan beslis aanbeveel vir vriende en familie. Ek gaan ook bes...
Sien meer
Sep 2026
Mari S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie rustige area en almal baie vriendelik. Baie lekker en die plek was baie netjies.
Aug 2026
Shaun S
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker plekkie, skoon en veilig met genoeg spasie. Enigste nadeel is dat daar nie met hout gebraai mag word nie.
Aug 2026
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf baie sentraal met al die geriewe soos nodig en baie smaakvol gedekoreer. Die geriewe was voldoende vir ons behoeftes. Ons het lekker gebly, ne...
Sien meer
Jun 2026
Bertus O
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is 'n baie oulike plekkie, skoon en baie netjies. Die eienaar was ook baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly.
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Celia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • Boekenhout Street, 83 Fonteine Park, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink HartenVilla het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
20 % AF
R850 R680
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R850
20 % AF
R850 R680
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
20 % AF
R850 R680
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Boekenhout Street, 83 Fonteine Park, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7af6ceb60a29e6f00c851b799351a341f8bc7029fcdadeb402e6b793216b16f65600372c8d592c6cad653b87e4fd203cbdd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 3) 48 5 1 5 Boekenhout Street 83 Fonteine Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.129830847543 22.105414571703

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang