Hartland

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hartland is 'n villa wat sy inspirasie van Provence in Frankryk ontleen. Dit is geleë in die hartjie van Oudshoorn aan die oewer van die Grobbelaarsrivier.

4 Besonderse ruim en suite-slaapkamers. Elke kamer front noord met 'n uitsig oor die Swartberge. Die 2 grondvlak-kamers het hulle eie deure wat lei na die pergola-bedekte stoep. Die hoofslaapkamer het 'n pragtige Juliet-balkon met 'n uitsig oor die rivier. Hartland akkommodeer 10 gaste in totaal.

Die stoep met ingeboude braai is die hoof leefarea van die villa. Oopplan kombuis, sitkamer en eetkamer. Aparte TV-kamer met gastebadkamer. 'n Groot kaggel vorm die agtergrond van die plattelandse-styl kombuis.

Dit is 6 minute se stap na die naaste, gewildste restaurant en rariteitswinkels.
'n Wonderlike wegbreek vir vriende en familie.

Geriewe:

* 15 m lange swembad
* Kombuis met moderne toebehore en skottelgoedwasser
* DStv en DVD-speler in aparte TV-kamer
* Waskamer met wasmasjien en tuimeldroër
* Buitebraai
* Volledig gediens
* Dubbelmotorhuis

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Portugees

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hartland gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 950 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za