+19

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

20% AF!
Winteraanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Apr 2026 tot 31 Aug 2026.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is nie toegelaat nie. Slegs klein troeteldiere word op versoek toegelaat. Neem asseblief kennis dat die gasheer langs die eiendom woon.

Geen partytjies nie. Geen geraas na 23:30 nie, volgens Mosselbaai-verordening.

Die breekskadedeposito moet direk aan die gasheer betaal word.
Die breekskadedeposito sal slegs aan die gas terugbetaal word nadat die huis skoongemaak is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
20 % AF
R 2 000 R 1 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 000
20 % AF
R 2 000 R 1 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 000
20 % AF
R 2 000 R 1 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

36a Nooitgedacht Avenue, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf068b73360f66a1ae2056a071433a30ea61ce67dd541dd45364ff28127fc593b8cff61eedabff7fb172fea068e4943004e98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 600 per nag, vir 8 mense 16 5 1 5 36a Nooitgedacht Avenue Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -34.133831034623 22.111438192493

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang