Hartsplek
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rocket-singel 7, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hartsplek is 'n privaat selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in die bekoorlike vissersdorpie St. Helenabaai. Die verblyf is geskik vir 'n paartjie, gesin of vriende.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Dit het ook lieflike see-uitsigte. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond in die kombuis. Die eenheid het ook plafonwaaiers in al die vertrekke, 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Ander geriewe sluit 'n swembad met pragtige see-, hawe- en Sederberge-uitsigte, 'n ketelbraai, 'n lapabraai en veilige parkeerplek vir 2 voertuie in.
Daar is doendinge soos swem, visvang, walviskyk, snorkel, duik en gholf in St. Helenabaai.
Slaapplek
’n Bespreking by Hartsplek sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- Rocket-singel 7, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartsplek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Britannica Heights St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rocket-singel 7, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom