LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hartsrus | LekkeSlaap
+14

Hartsrus

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hugonootstraat 113, , 6940, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartsrus bied gerieflike verblyf aan 8 gaste in Merweville in die rustige Karoo.

Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis en ’n sitarea. Twee van die slaapkamers het elk ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers maak gebruik van ’n badkamer wat ’n bad en ’n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ’n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die sitarea het ’n TV en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring indien hulle DStv wil kyk.

Daar is buitebraaigeriewe en parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Hartsrus sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Hartsrus
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hugonootstraat 113, , 6940, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartsrus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hugonootstraat 113, , 6940, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb474d8e03244360398c4b81bc109fb2e398632ad874cc2806fe6f76cef381d811680f7e1e87ffd0ff579a8013668b6680946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 113 Hugonootstraat Merweville 6940 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-17:00 11:00 -32.669162541071 21.511125033464
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!