LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hasies-Rus | LekkeSlaap
+20

Hasies-Rus

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seal-singel 12, Goue Myl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hasies-Rus is 'n pragtige vakansiehuis in die kusdorp St. Helenabaai. Die huis is ideaal naby die gewilde Goue Myl-strand, Shelly Point en die hawe geleë.

Dié dubbelverdiepinghuis is volledig gemeubeleer en het 3 slaapkamers. Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en word gedeel. Daar is 'n dagbed geskik vir 1 kind.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en ketel. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, gemaklike rusbanke en 'n braai-area. 'n Buitebraai-area is ook beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, gholf, walviskyk en stap in.

Slaapplek

’n Bespreking by Hasies-Rus sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Hasies-Rus
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Seal-singel 12, Goue Myl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hasies-Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seal-singel 12, Goue Myl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn4DXWChCgEYQYZgglKLbDC9PaFcLvqfdYhm4nGkSEBvyIydF1g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 12 Seal Crescent Golden Mile 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-21:00 09:00 -32.723761773422 17.96378114405
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!