Haus Anhauser

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Haus Anhauser is 'n drieslaapkamerwoonstel in Belthorne Estate, Crawford. Die woonstel het lieflike uitsigte op Tafelberg.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 1 en suite-badkamer met 'n stort en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het DStv en lei na 'n groot terras.

Die woonstel is geleë op die eerste vloer en het toegang tot 'n privaat swembad-area met 'n kroeg en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Haus Anhauser sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Haus Anhauser gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za