Haus Barbara B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Haus Barbara is gesetel in Bredasdorp - die hart van een van die koringmandjies van Suid-Afrika. Bredasdorp is baie na aan die mees suidelike punt van Afrika-Kaap Agulhas, waar die Atlantiese en die Indiese Oseane mekaar ontmoet.

Die verblyf bestaan uit 3 eenhede en bied slaapplek vir 9 gaste. Kinders is welkom.

Verblyf is selfsorg en ontbyt word teen ’n ekstra koste op versoek vir Garmisch en St Johann beskikbaar. Daar is gratis beperkte WiFi in die publieke area in die hoofhuis beskikbaar.

Goed opgeleide en vriendelike troeteldiere is welkom. Barbara het die reg om die eienaar te vra om hul troeteldier van die perseel af te verwyder sou die troeteldier die ander gaste se gemak en veiligheid ontwrig. Eienaars moet ook self agter hul troeteldiere skoonmaak. Die inentings- en ontwurmingsertifikate moet op datum wees en met aankoms aan ons gewys word uit hoflikheid aan ander gaste.

Die kamers word op versoek deur skoongemaak.

Linne en handdoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Bredasdorp is perfek vir die reisiger wat graag op een plek wil oorbly en daaglikse reise wil onderneem na de Hoop Natuurreservaat, Kaap Agulhas, Arniston, Hermanus, Swellendam en die Kaapse Roete 62.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Haus Barbara B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za