Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus Holzapfel

Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir sakereisigers. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n kombuisie, gratis WiFi en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in. Gaste het toegang tot veilige skaduparkeerplek en 'n swembad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal R100.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koninggrootte-suite
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite het 'n koninggrootte-bed en 'n uittrek-dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die beddens het suiwer katoenbeddegoed en anti-allergiese duvets en kussings en handdoeke word voorsien. Die suite het ook 'n toegeruste kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. 'n Swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal R100.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbed-suite
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite het 2 enkelbeddens en 'n uittrek-koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die beddens het suiwer katoenbeddegoed en anti-allergiese duvets en kussings en handdoeke word voorsien. Die suite het ook 'n toegeruste kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. 'n Swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal R100.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Suite
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié pragtige slaapkamer het lugversorging, 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n dubbelwasbak. Die bed het suiwer katoenlinne en handdoeke word voorsien. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. Buite het gaste toegang tot veilige parkeerplek in die skaduwee en 'n swembad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal R100.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhovenstraat 6, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f19923a71ddb2a6e6068512a9542054643616a63231bfab1c9ab3d22b2bb46764d16fd1ffdda13a1bae186ed46ba11eceaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 6 Langenhoven Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.348714888142 22.590272426605
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem