Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus Mopanie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ingrun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Haus Mopanie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leon H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

0 defects!

Als 100%. Ontbyt fantasties! Stort met opsie om sproeier met hand te werk is ongewoon en heerlik met meer beheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig,netjies en gerieflik.

Kwaliteit afwerking met gerieflike kamers. Lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Gerieflik, goed geleë en uitstekende diens.

Jy kan toe oë by die gastehuis bespreek. Goeie oornagstop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense het trots!

Ingrun en Maggie het soveel trots op hulle B&B dat dit oorloop by elke hoek en draai. Als is met smaak en kunstigheid gedoen. Die gebou is nuut en elke kamer het skuifdeure na buite met 'n gaasdeur om die goggas uit te hou. Daar is twee baie gemaklike opvoustoele waar jy buite kan sit op jy eie klein erfie. Die fokus op kliëntediens en tevredenheid is merkwaardig. Haus Mopanie is veel meer as net nog 'n oornagstop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap op pad na Etosha.

Goeie, gemaklike verblyf. Ons het 'n sleepwa gehad wat hulle vir ons veilig op hulle werf laat parkeer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H
Saam met vriende

Nette kamer.

Erg nette kamer, comfortabele bedden en fijne badkamer. Het ontbijt is erg lekker. Parkeren kan beveiligd achter het hek. Van harte aanbevolen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Gerieflike skoon kamer en vriendelike gasvrou. Goeie ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roderick J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roderick J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Matrasse nie op standaard.

Ligging is fantasties, gasvryheid was puik, ontbyt baie goed. Beddegoed was skoon en netjies, ongelukkig kan nie dieselfde gesê word van die kwaliteit van matrasse nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie beïndruk met die diens, netheid en gasvryheid.

Sal definitief weer daar oorbly as ons deurreis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E
Saam met vriende

Vriendelike en behulpsame gasheer en -vrou.

Bestuur het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Floors B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floors B
Saam met vriende

Baie netjies en ontvangs baie professioneel.

Julle kan maar meer gaste na Haus Mopanie toe verwys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro R
Saam met vriende

Netjies en baie behulpsaam.

Baie dankie vir die lieflike verblyf en die wonderlike gasvryheid. Gasvrou is baie hulpvaardig met enige navrae. Net 1 klein probleem is die ligte in die kamers is baie dof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo H
Besigheidsreis

Het die verblyf baie geniet en sal dit definitief aanbeveel, skoon en gerieflike kamer.

Die bespreking was bevestig sonder enige uitdagings, maklik om te vind en baie vriendelike professionele diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopanieweg 969, Tsumeb, 0000, Osjikoto
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeBbennDO7jgfBDrCC6NWhg1UVQMxrjUD2Rdj4LsqPyLfLy2Yo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 969 Mopanie Road Tsumeb 0000 Osjikoto 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -19.261557 17.715876
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem